{"id":1212,"date":"2021-04-22T12:00:43","date_gmt":"2021-04-22T10:00:43","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-benchmark-combine-harvesters-launches-fendt-ideal-range-2021-copy\/"},"modified":"2021-07-27T16:40:32","modified_gmt":"2021-07-27T14:40:32","slug":"agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/","title":{"rendered":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]<strong>Johannesburg, Suid Afrika, 22 April 2021:<\/strong> \u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur <a href=\"http:\/\/www.agcocorp.com\">AGCO Africa<\/a> bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks. AGCO Africa het ten nouste met sy w\u00eareldwye sentrums van kundigheid saamgewerk vir die stropers wat heeltemal nuut ontwikkel is. Spesiale aandag is geskenk aan doeltreffendheid, korrel- en strooigehalte, betroubaarheid en gebruikersvriendelikheid, tesame met \u0149 revolusion\u00eare sensortegnologie vir optimale masjienstelling.<\/p>\n<p>\u201cDie eindresultaat is \u0149 reeks wat perfekte resultate onder enige oestoestande lewer\u201d, s\u00ea <strong>Robbie Hall,<\/strong> Produkbemarkingsbestuurder vir Gold Harvesting, AGCO Africa. Die Fendt IDEAL-reeks is beskikbaar in \u0149 enkel- of dubbelplatform met wiele. PL is die aanwysing vir <em>para-level<\/em> vir uiterste heuweloeswerk terwyl die T (<em>track<\/em>) beskikbaar is in 30&#8243; en 36&#8243;.<\/p>\n<div style=\"width: 704px;\" class=\"wp-video\"><!--[if lt IE 9]><script>document.createElement('video');<\/script><![endif]-->\n<video class=\"wp-video-shortcode\" id=\"video-1212-1\" width=\"704\" height=\"384\" preload=\"metadata\" controls=\"controls\"><source type=\"video\/mp4\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/IDEAL-T10-Robbie-Hall-Technical-Review.mp4?_=1\" \/><a href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/IDEAL-T10-Robbie-Hall-Technical-Review.mp4\">https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/IDEAL-T10-Robbie-Hall-Technical-Review.mp4<\/a><\/video><\/div>\n<p><!--more--><\/p>\n<p>Die vier modelle is die Fendt IDEAL 7, 8, 9 en 10. Die Fendt IDEAL 7 is \u0149 enkele heliksrotor, terwyl 8, 9 en 10 dubbele heliksrotors is met verskillende 3D-golfpanontwerpe. Die interne werking van die dubbele heliksrotorstelsel voorsien die korrelgehalte van \u0149 hibridiese masjien met die kapasiteit en deurset van \u0149 rotasiemasjien. Die Fendt IDEAL 7 het \u0149 AGCO Power-enjin terwyl die 8, 9 en 10 verskillende MAN-enjins het.<\/p>\n<div id=\"attachment_1199\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1199\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-1199\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Class-7-8-9-10-Fendt-Combine-Harvesters-300x134.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"134\" \/><p id=\"caption-attachment-1199\" class=\"wp-caption-text\">Class 7, 8, 9, 10 Fendt Combine Harvesters<\/p><\/div>\n<p>Met die bekendstelling aan die Suid-Afrikaanse mark vanaf April 2021, sal die Fendt IDEAL 10 die mees gevorderde stroper wees wat op die mark beskikbaar is, volgens mnr. Hall. Hierdie toonaangewende masjien, wat bekend gestel is by Agritechnica 2019, maak nie gebruik van gewone stuurwielbeheer nie, maar is toegerus met die IDEALdrive-stuurstelsel as \u0149 opsie op al die spoorbandweergawes.<\/p>\n<p>Die Fendt IDEAL 10T het \u0149 nuwe MAN 16.2-literenjin wat voldoen aan Stadium V- Europese en Vlak 3A- plaaslike vrystellingstandaarde en het \u0149 maksimum lewering van 790 pk., wat 143 meer pk. is as die tweedegrootste Fendt IDEAL 9-model. Die topmodel het \u0149 nuwe skoonmaakstelsel wat spog met \u0149 15% groter skoonmaakkapasiteit.<\/p>\n<div id=\"attachment_1201\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1201\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-1201\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-Cyclone-Cleaning-System-300x71.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"71\" \/><p id=\"caption-attachment-1201\" class=\"wp-caption-text\">Fendt IDEAL 10T Cyclone Cleaning System<\/p><\/div>\n<p>Danksy die Cyclone-skoonmaakstelsel val die korrels ondertoe na die boonste sif deur twee boogvormige dubbelvaltrappe. Die boogvorm stel die swaarder korrels in staat om in die onderste deel te versamel, terwyl die ligter dele bo versamel. Die boogvormige trappe voorsien \u0149 groter luguitlaat wat die lugvolume merkwaardig kan verhoog vir \u0149 selfs doeltreffender skoonmaakproses.<\/p>\n<p>Met ideale tweevalvlakke word die meeste van die kort strooi en kaf op die eerste vlak geskei en die oorblywende nie-korrel-komponente (MOG) op die tweede vlak. Die skoonmaak vind plaas oor vier afdelings van die Fendt IDEAL 10T, en die twee terugkeervlakke word geoptimaliseer deur IDEALbalance, om eweredige verspreiding en dekking te verseker ten opsigte van die voorbereidings- en sifvloer.<\/p>\n<div id=\"attachment_1202\" style=\"width: 1002px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1202\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-full wp-image-1202\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-Dual-and-Single-Helix-Rotor.jpg\" alt=\"\" width=\"992\" height=\"365\" srcset=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-Dual-and-Single-Helix-Rotor.jpg 992w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-Dual-and-Single-Helix-Rotor-980x361.jpg 980w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-Dual-and-Single-Helix-Rotor-480x177.jpg 480w\" sizes=\"(min-width: 0px) and (max-width: 480px) 480px, (min-width: 481px) and (max-width: 980px) 980px, (min-width: 981px) 992px, 100vw\" \/><p id=\"caption-attachment-1202\" class=\"wp-caption-text\">Fendt IDEAL Dual and Single Helix Rotor<\/p><\/div>\n<p>Dieselfde dubbele heliksrotor as op die Fendt IDEAL 8 en 9 het nou \u0149 groter skeidingsoppervlak vir die topreeksmodel. Twee addisionele skeierholtes voeg 12% by tot die konkawe oppervlakarea. Met \u0149 skeidingsarea van 4.54 m<sup>2<\/sup>, spog die stroper met \u0149 selfs groter skeidingskapasiteit vir groter deurset.<\/p>\n<p>Die nuwe IDEALdrive-stuurstelsel vervang die stuurkolom heeltemal. Dit stel die masjien in staat om proporsioneel beheer te word deur \u0149 stuurstok aan die linkerkant te beweeg, met dieselfde stuurstokfunksie op die regterkantste armleuning. Die linkerkantste armleuning kan weggevou word vir maklike toegang tot die bestuursitplek. Die stuurstelsel voorsien ook die beste uitsig oor die voorste, bre\u00eb hegstukke, benewens die perfekte uitsig, en \u0149 padspoed van 40 km\/h is standaard met IdealDrive.<\/p>\n<div id=\"attachment_1203\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1203\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-1203 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/IDEAL-Combines-Table-and-Crop-Elevators-with-Chain-feeders-300x142.png\" alt=\"IDEAL Combines Table and Crop Elevators with Chain feeders\" width=\"300\" height=\"142\" \/><p id=\"caption-attachment-1203\" class=\"wp-caption-text\">IDEAL Combines Table and Crop Elevators with Chain feeders<\/p><\/div>\n<p>Die Fendt IDEAL 7 en 8 het drie voerkettings in die graansuier. Met die Fendt IDEAL 9 en 10 is die lewering selfs ho\u00ebr omdat dit vier voerkettings het. Die voorste toevoerdrom is toe op alle modelle. Die kettingspanning en -hoogte kan maklik verstel word deur die draai van \u0149 skag om die hoogte tussen 50 mm en 98 mm te wissel om by alle gewassoorte aan te pas.<\/p>\n<p>\u0149 Belangrike onderskeier is die enkele (Fendt IDEAL 7) of dubbele heliks- (Fendt IDEAL 8 tot 10) verwerker wat die hoogste lewering en die beste dorsgehalte lewer terwyl die gewasse sagkens hanteer word en energieverbruik laag is. Die RotorFeeder-voerdrom gee die gewas van onder af aan na die rotors en die spoed word na gelang van die rotor gestel, wat die beste dorsresultate waarborg.<\/p>\n<p>IDEALharvest stel \u0149 nuwe standaard in geoutomatiseerde masjienstellings. Akoestiese MAD-sensors en slim algoritmes voorsien die data wat nodig is om vinnig en maklik te kies tussen drie belangrike oesstrategie\u00eb. Die rotor- en waaierspoed, boonste en onderste sifopenings en voorwaartse spoed word voortdurend geoptimaliseer om te pas by die gekose strategie vir deurset, korrelgehalte en brandstofverbruik.<\/p>\n<p>Die masjien se gewasvloei word ook in werklike tyd vertoon, sodat die data gebruik kan word om gewasverspreiding in die masjien te assesseer. Gegrond op die werkliketyd-waardes van die ge\u00efnstalleerde sensors word die oordragvolumes en gewasverliese op die skerm vertoon. Die Grain Quality Cam help om die korrelgehalte selfs verder te optimaliseer met werkliketyd-vertoning op jou iPad in jou kajuit wat deur Wi-Fi verbind is.<\/p>\n<div id=\"attachment_1204\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1204\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-1204\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/IDEAL-Combine-CAB-300x203.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"203\" \/><p id=\"caption-attachment-1204\" class=\"wp-caption-text\">IDEAL Combine CAB<\/p><\/div>\n<p>Om te verseker dat niks behalwe skoon gewasse in die gewastenk beland nie, bestaan die unieke en vernuftig eenvoudige IDEALbalance-stelsel uit \u0149 dubbele korrelpan. Die voorste korrelpan versamel die materiaal wat deur die rasperstawe gedors word in die voorste deel, en dit word aangestuur na die voorste deel van die voorbereidingsvloer. Die agterste korrelpan versamel die materiaal wat deur die rotortande uitgestoot word en stuur dit agtertoe na die voorbereidingsvloer. So word die voorbereidingsvloer en sif ten volle gebruik, wat die gebruik van die sifgebied maksimaliseer.<\/p>\n<p>Die voorste korrelpan is konkaaf om die materiaal in die middel van die pan te versamel. By die dubbele rotor is die agterste korrelpan konveks sodat die gewasse aan die buitekante versamel word. Dit versprei die gewasse in die masjien behoorlik in alle toestande en tot op \u0149 15 grade-sygradi\u00ebnt, \u0149 eenvoudige ontwerp wat tot 60% van die verliese voorkom in vergelyking met plat panne.<\/p>\n<p>Die Fendt IDEAL 7 het \u0149 spesiale korrelpanopsie wat ideaal is vir die enkele rotor. Die kragtige sikloon-skoonmaakwaaier bestaan uit drie waaiereenhede met oop sye vir maksimum luguitlaat. Die waaierspoed kan hidroulies verstel word tussen 250 o.p.m. en 1 400 o.p.m. Die kragtige lugvloei word verdeel vanaf die eerste valstadium, met \u0149 konstante lugvloei wat oor die hele lengte van die\u00a0 skudskoen beweeg vir die beste skoonmaakresultate.<\/p>\n<div id=\"attachment_1205\" style=\"width: 745px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1205\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-full wp-image-1205\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-BaseCut-with-56-knives-across-four-rows-or-the-ShortCut-with-112-knives-across-eight-rows-as-optional.png\" alt=\"\" width=\"735\" height=\"405\" srcset=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-BaseCut-with-56-knives-across-four-rows-or-the-ShortCut-with-112-knives-across-eight-rows-as-optional.png 735w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-BaseCut-with-56-knives-across-four-rows-or-the-ShortCut-with-112-knives-across-eight-rows-as-optional-480x264.png 480w\" sizes=\"(min-width: 0px) and (max-width: 480px) 480px, (min-width: 481px) 735px, 100vw\" \/><p id=\"caption-attachment-1205\" class=\"wp-caption-text\">The BaseCut with 56 knives across four rows or the ShortCut with 112 knives across eight rows as optional<\/p><\/div>\n<p>Die lang voorbeidingsvloere, ho\u00eb afskortings en lang skudskoene voorsien \u0149 puik skoonmaakproses. Die meeste kort strooi en kaf word van die graan geskei by die eerste val tussen die voorbereidingsvloer en die oorgangsvloer. Die tweede val na die boonste sif skei dan die onsuiwerhede nog verder af. \u0149 Sterk lugvloei verseker perfekte skoonmaakresultate. Die langste siwwe op die mark met die ingeboude afskortings beteken optimale korrelsuiwerheid. Om die beste resultate te lewer onder alle toestande kan die openingswydte van die siwwe gerieflik en maklik elektries vanaf die kajuit verstel word.<\/p>\n<p>Elke model het een of twee strooisnyerweergawes: Die BaseCut met 56 lemme oor vier rye of die ShortCut met 112 lemme oor agt rye as \u0149 opsie. Albei snyers het instandhoudingsvrye laers.\u00a0 Die snystaaf kan sonder gereedskap volgens vyf posisies verstel word. Die kafverspreider is direk aan die einde van die skudskoen, en strooi en kaf word versprei soos verlang. Die verspreidingskywe word hidroulies bedryf om die spoed te verstel. Die drie strooiverspreidingstellings is sny en meng (kaf in die snyer), valstrooi en meng (kaf in die strook) of skei die kaf van die strooi (kaf word sywaarts versprei). Die ActiveSpread-verspreider aan die einde van die strooisnyer word vanuit die kajuit beheer.<\/p>\n<div id=\"attachment_1206\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1206\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-1206 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-Grain-tank-300x200.jpg\" alt=\"Fendt IDEAL Grain tank\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-1206\" class=\"wp-caption-text\">Fendt IDEAL Grain tank<\/p><\/div>\n<p>Daar is twee korreltenkweergawes, naamlik die Streamer 210 met \u0149 17\u00a0100 liter-kapasiteit en \u0149 210 liter\/sekonde aflaaitempo of die Streamer 140 met \u0149 12 500 liter-kapasiteit en 140 liter\/sekonde op alle PL-masjiene. Die groot deursnee van 480 mm met \u0149 paar awegaarvlugte laat toe vir gelyktydige lae spoed. Die korreltenk word binne 81 sekondes ten volle afgelaai. Die aflaaitempo kan hidroulies vanuit die kajuit verstel word. Die korreltenkhysbak is ontwerp vir \u0149 deurset van tot 200 t\/h. Die hysbakhulsel se deursnee is 239 mm, sodat daar genoeg spasie is vir ho\u00eb deurset in alle gewassoorte. Altesaam 40 konvekse spane verseker maksimum prestasie terwyl gewasse sagkens hanteer word.<\/p>\n<p>AirSense Cooling voorsien maksimum afkoelkapasiteit met minimale skoonmaakpogings. Dit bestaan uit \u0149 tweedoelige 950 mm-waaier en \u0149 afkoelgebied van 2.7 m\u00b2. Die lug word sentraal onttrek deur \u0149 verkoelerrooster aan die bokant. Na gelang van die temperatuur en tyd verander die waaier outomaties sy draairigting en waai dit betroubaar op die verkoeler. Vuilheid en stof belemmer nooit die verkoelingsprestasie nie, aangesien die tweedoelige waaier homself skoonmaak.<\/p>\n<p>Daar is \u0149 lugkompressor om die masjien daagliks skoon te maak en dit word direk deur die enjin gedryf. Die maksimum druk is 9.5 bar met \u0149 kapasiteit van 60 liter. Twee lugverbindings, een op die kajuittrap en een op die toegangsleer na die enjinplatform, maak dit gerieflik om \u0149 lugpyp te konnekteer sodat die masjien maklik op die landery skoongemaak kan word.<\/p>\n<p>Die dieseltenk (1\u00a0500 liter) en AdBlue-tenk (180 liter) is agter gele\u00eb vir optimale gewigverspreiding. Tesame met die lae brandstofverbruik beteken dit dat die masjien vir baie lang tydperke bedryf kan word.<\/p>\n<p>Beproefde ratkastegnologie word gekombineer met die jongste hidrostatiese gronddryftegnologie. Die rem- en ewenaarsluiting is direk binne die transmissiebehuising. Elke model het ewenaarsluiting as standaard. Die ratkas bied twee reekse, met \u0149 spoedreeks van 0-15 km\/h of 0-40 km\/h in padmodus.<\/p>\n<p>MotionShift laat toe dat albei reekse maklik gewissel kan word gedurende die rit deur middel van \u0149 knop op die armleuning. Die spoed kan maklik beheer word deur die veelvuldigefunksie-stuurstok.\u00a0 \u0149 Aantal rystrategie\u00eb is beskikbaar om doeltreffendheid en gerief op die pad te verbeter.<\/p>\n<p>In gevorderde modus volg die enjin die vereiste voorwaartse spoed en verminder dit die spoed vir maksimum doeltreffendheid met tot 300 o.p.m., afhangende van die vrag. In tydmodus volg die enjinspoed die verstekspoed. Die DriveCentre herdefinieer die bestuurkonsep heeltemal, met alle pompe, soos vragwaarneminghidroulika of die dryfpomp, wat nou direk bedryf word sodat daar geen prestasieverlies is nie.<\/p>\n<div id=\"attachment_1207\" style=\"width: 910px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-1207\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-full wp-image-1207\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-Fendt-VisionCab-has-a-viewable-window-area-of-5.75-m\u00b2-and-an-180\u00b0-panoramic-view.jpg\" alt=\"The Fendt VisionCab has a viewable window area of 5.75 m\u00b2 and an 180\u00b0 panoramic view\" width=\"900\" height=\"507\" srcset=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-Fendt-VisionCab-has-a-viewable-window-area-of-5.75-m\u00b2-and-an-180\u00b0-panoramic-view.jpg 900w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-Fendt-VisionCab-has-a-viewable-window-area-of-5.75-m\u00b2-and-an-180\u00b0-panoramic-view-300x169.jpg 300w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-Fendt-VisionCab-has-a-viewable-window-area-of-5.75-m\u00b2-and-an-180\u00b0-panoramic-view-768x433.jpg 768w, https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/The-Fendt-VisionCab-has-a-viewable-window-area-of-5.75-m\u00b2-and-an-180\u00b0-panoramic-view-480x270.jpg 480w\" sizes=\"(max-width: 900px) 100vw, 900px\" \/><p id=\"caption-attachment-1207\" class=\"wp-caption-text\">The Fendt VisionCab has a viewable window area of 5.75 m\u00b2 and an 180\u00b0 panoramic view<\/p><\/div>\n<p>Die Fendt VisionCab is die perfekte werksplek met die beste uitsig oor die hegstuk met \u0149 vensteroppervlak van 5.75 m\u00b2 en \u0149 panoramiese uitsig van 180\u00b0, terwyl die lae geraasvlak van net 73 db \u0149 aangename werksatmosfeer skep. Die ruim bestuurkajuit beteken dat bestuurders met lang bene gerieflik kan sit, met \u0149 luukse leersitplek asook aktiewe ventilasie.<\/p>\n<p>Die belangrikste deel van die stroper se eenvoudige en intu\u00eftiewe werking is die armleuning, met \u0149 handige stuurstok en \u0149 membraan\/hefboomknop vir die masjien se funksies. Daar is ook \u0149 klein digitale skerm vir belangrike masjienstellings. Die Varioterminal 10.4&#8243; help ook dat die masjien maklik verstel kan word deur op \u0149 knop te tik of druk. Vir gevorderde masjienfunksies, soos IDEALharvest, kan \u0149 iPad in die stabiele en praktiese houer geplaas word om die toepassing te bedryf.<\/p>\n<p>\u201cDit is \u0149 opwindende en heeltemal nuwe ontwerp in vergelyking met enige konvensionele stroper. Dit weerspie\u00ebl die uitsonderlike gehalte en innovering wat op die jongste neigings en tegnologie\u00eb gebaseer is\u201d, sluit mnr. Hall af. Die Fendt IDEAL-reeks is ontwikkel in ooreenstemming met AGCO Africa se verbintenis tot vinnige innovering en evolusie van presisielandbouoplossings om boere te help om meer te lewer met \u0149 kleiner impak op die omgewing.<\/p>\n<hr \/>\n<h2><strong>Oor Fendt<\/strong><\/h2>\n<p>Fendt is die toonaangewende ho\u00ebtegnologie-handelsmerk binne die AGCO-korporasie vir kli\u00ebnte wat met net die beste gehalte masjiene en diens tevrede is. Fendt-trekkers en -oesters werk oral ter w\u00eareld, op beroepsplase en vir nie-landbou-gebruik. Kli\u00ebnte vind baat by innoverende tegnologie om\u00a0 prestasie, doeltreffendheid en winsgewendheid te verbeter. Wanneer boere en kontrakteurs Fendt se hulpbronvriendelike oplossings gebruik, help dit hulle om w\u00eareldwyd op \u0149 volhoubare manier te werk.<\/p>\n<p>By die Duitse persele in Marktoberdorf, Asbach-B\u00e4umenheim, Hohenm\u00f6lsen, Feucht, Waldstetten en Wolfenb\u00fcttel, het AGCO ongeveer 6 000 mense in diens op die gebiede van Navorsing &amp; Ontwikkeling en Verkope &amp; Bemarking, asook Produksie, Diens en Administrasie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.fendt.com\/za\">www.fendt.com\/za<\/a>, <a href=\"http:\/\/www.fendt.tv\">www.fendt.tv<\/a>, <a href=\"http:\/\/www.facebook.com\/fendtSouthAfrica\">www.facebook.com\/fendtSouthAfrica<\/a>, <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/FendtTV\">www.youtube.com\/FendtTV<\/a>, <a href=\"http:\/\/www.instagram.com\/fendt.global\">www.instagram.com\/fendt.global<\/a><\/p>\n<h2><strong>Oor AGCO<\/strong><\/h2>\n<p>AGCO (NYSE:AGCO) is \u0149 w\u00eareldwye leier in die ontwerp, vervaardiging en verspreiding van landboumasjinerie en presisielandboutegnologie. AGCO lewer waarde aan hulle kli\u00ebnte deur hulle gedifferensieerde handelsmerkportefeulje, wat kernhandelsmerke insluit soos Challenger\u00ae, Fendt\u00ae, GSI\u00ae, Massey Ferguson\u00ae en Valtra\u00ae. Powered by Fuse\u00ae se slimboerderyoplossings, AGCO se volledige reeks toerusting en dienste, help boere om ons w\u00eareld op \u0149 volhoubare manier te voed. AGCO, wat in 1990 gestig is met die hoofkantoor in Duluth, Georgia, VSA, het netto verkope gehad van $9.1 miljard in 2020. Vir meer inligting, gaan na www.AGCOcorp.com<\/p>\n<p>Vir maatskappynuus, inligting en gebeure, volg ons asseblief op Twitter: @AGCOCorp. Vir finansi\u00eble nuus op Twitter, volg asseblief die hutsetiket #AGCOIR.<\/p>\n<p><strong>AGCO Africa Contact<\/strong><br \/>\nRobert Keir<br \/>\nBrand Marketing Communications Specialist<br \/>\n082 349 7441<br \/>\n<a href=\"mailto:Robert.Keir@agcocorp.com\">Robert.Keir@agcocorp.com<\/a><br \/>\n<a href=\"http:\/\/www.agcocorp.com\/\">www.agcocorp.com<\/a>[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Johannesburg, Suid Afrika, 22 April 2021: \u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks. AGCO Africa het ten nouste met sy w\u00eareldwye sentrums van kundigheid saamgewerk vir die stropers wat heeltemal nuut ontwikkel is. Spesiale aandag is geskenk aan doeltreffendheid, korrel- en strooigehalte, betroubaarheid en gebruikersvriendelikheid, tesame met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1200,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[28],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-04-22T10:00:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-07-27T14:40:32+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"683\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"admin\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"12 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg\",\"width\":1024,\"height\":683},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/\",\"name\":\"AGCO Africa stel \\u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2021-04-22T10:00:43+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-27T14:40:32+00:00\",\"description\":\"\\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"AGCO Africa stel \\u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\"},\"headline\":\"AGCO Africa stel \\u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks\",\"datePublished\":\"2021-04-22T10:00:43+00:00\",\"dateModified\":\"2021-07-27T14:40:32+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage\"},\"wordCount\":2128,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg\",\"articleSection\":[\"Fendt\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\",\"name\":\"admin\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"admin\"},\"sameAs\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa","description":"\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa","og_description":"\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2021-04-22T10:00:43+00:00","article_modified_time":"2021-07-27T14:40:32+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":683,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg","size":"full","id":1200,"alt":"","pixels":699392,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"admin","Est. reading time":"12 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg","width":1024,"height":683},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/","name":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage"},"datePublished":"2021-04-22T10:00:43+00:00","dateModified":"2021-07-27T14:40:32+00:00","description":"\u0149 Nuwe standaard in stropers is plaaslik deur AGCO Africa bekendgestel met die Fendt IDEAL-reeks.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95"},"headline":"AGCO Africa stel \u0149 nuwe standaard ten opsigte van stropers met die bekendstelling van die Fendt IDEAL-reeks","datePublished":"2021-04-22T10:00:43+00:00","dateModified":"2021-07-27T14:40:32+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#webpage"},"wordCount":2128,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2021\/04\/22\/agco-africa-stel-n-nuwe-standaard-ten-opsigte-van-stropers-met-die-bekendstelling-van-die-fendt-ideal-reeks\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/04\/Fendt-IDEAL-10T-South-Africa.jpg","articleSection":["Fendt"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95","name":"admin","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","caption":"admin"},"sameAs":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1212"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1212"}],"version-history":[{"count":8,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1212\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1363,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1212\/revisions\/1363"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1200"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1212"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1212"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1212"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}