{"id":2872,"date":"2023-11-16T09:22:55","date_gmt":"2023-11-16T07:22:55","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/valtra-the-power-behind-rugani-copy\/"},"modified":"2023-11-16T12:07:29","modified_gmt":"2023-11-16T10:07:29","slug":"die-krag-agter-rugani","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/","title":{"rendered":"Valtra: Die krag agter Rugani"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]<strong>\u055an Gesonde kospakkie<\/strong> in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie. Die gewildheid van die unieke waardetoevoeging het astronomiese groei getoon vandat Vincent Sequeira en Vito Rugani besluit het nie een\u00a0 wortel uit enige van hulle landerye mag vermors word nie, self di\u00e9 wat nie mooi of reguit genoeg is vir verpakking of uitvoer nie.<\/p>\n<p>Na baie navorsing en \u055an studiebesoek aan \u055an kundige in Itali\u00eb is die proses ontwikkel om goedheid in sapvorm uit wortels te onttrek. Dit is waar die suksesverhaal van Rugani-sap begin het. Maar waar en hoe begin die wortels self? Alles begin by \u055an span mooi, rooi trekkers.<br \/>\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"YouTube video player\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/jgZTszDTjEY\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<h5>AGCO: Valtra trekkers<\/h5>\n<p>Di\u00e9 trekkers is Valtras, deel van die AGCO-groep, wat in Suid-Afrika deur Valtrac versprei word. Die Valtras doen al die trekkerwerk vir Greenway Farms. Hulle sorg dat die grond diep omgedolwe of liggies gekielie word, hulle sleep\u00a0 planters in bewerkte en onbewerkte grond, hulle lig op wat gelig moet word, ry aan wat aangery moet word tot in die fabriek. Dit gebeur dat maatskappye wat waardes deel mekaar vind om saam vorentoe te groei. By Vincent Sequeira jnr is daar geen twyfel oor wat die waarde is wat Valtrac plaas toe bring nie; dit gaan alles oor hulle legendariese dienslewering. Hy s\u00ea: \u201dVan die begin af was dit die persoonlike diens wat ons van Valtrac se span ontvang het wat die deurslag gegee het.\u201d<\/p>\n<p>Vandat \u055an Valtra T171 in 2008 op die plaas gedemonstreer is, was daar geen omdraai nie. Die demonstrasiemodel het agtergebly en sedertdien is sy geledere aangevul met \u055an indrukwekkende reeks hardwerkende Valtras &#8230; en almal is bloedrooi.<\/p>\n<div id=\"attachment_2531\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2531\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2531 size-medium\" style=\"font-weight: bold;\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Vincent-with-Bronwyn-Cilliers-and-Devin-Dedwith-from-Valtrac.jpg\" alt=\"Vincent with Bronwyn Cilliers and Devin Dedwith from Valtrac\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2531\" class=\"wp-caption-text\"><strong>Vincent with Bronwyn Cilliers and Devin Dedwith from Valtrac<\/strong><\/p><\/div>\n<p><strong>Vincent<\/strong> s\u00ea sy pa glo dat die masjiene wat op die plaas loop en werk almal rooi moet wees en die Finse trekkermaatskappy is die enigste een wat \u055an boer toelaat om te kies watter kleur sy trekkers moet\u00a0 wees. Hy s\u00ea tot die nuwe S-reeks wat normaalweg in dramatiese swart vrygestel word, word eers Ruganirooi geverf voordat dit plaas toe kom.<\/p>\n<p><strong>Die reeks Valtra\u2019s<\/strong> wat die wiele van die boerdery laat draai, sluit die volgende modelle in: Die veelsydige 6-silinder T191, T194 en T234, die kragtige S353 en S374 en die parmantige N111 en N134-trekkers. Die trekkers ontvang ook die regte bande vir verskillende take. Hulle spog met ho\u00eb-traksie wye bande vir grondbewerking en swaar gemonteerde werktuie tot smal 54\u201d ho\u00eb grondvrybande om oor die wortelrye te beweeg. Met die reeks kan al die werk gedoen word op die drie plase wat van Greenway Farms die grootste wortelboerdery in Afrika maak. Tot 300 ton wortels word elke dag geoes!<\/p>\n<p><strong>Die drie plase<\/strong> is by Tarlton naby Krugersdorp (waar die sapaanleg ook is), Christiana in die weste en Naboomspruit in die noorde. Die liggings beteken dat daar regdeur die jaar produksie is. Met bedrywighede op die plase vir ses dae van die week, dikwels\u00a0 tot laat saans en trekkers wat meer as 2 000 ha per jaar werk is onderhoud die sleutel. Deur nou saam te werk met Greenway en die beplanning vir elke plaas kan Valtrac se technici sorg dat die trekkers betyds versien word en dat staantyd\u00a0 verhoed word deur die regte onderdele beskikbaar te h\u00ea.<\/p>\n<div id=\"attachment_2531\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2531\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2531 size-medium\" style=\"font-weight: bold;\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging.jpg\" alt=\"Rugani carrots sorting and packaging\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2531\" class=\"wp-caption-text\"><strong>Rugani carrots sorting and packaging<\/strong><\/p><\/div>\n<p>Vincent is die man wat sy vinger op die pols hou op al drie plase, maar hy s\u00ea hulle is besig om te desentraliseer sodat elke plaas as \u055an eie sake-eenheid bedryf word.<\/p>\n<p>\u201cOns is \u055an familieboerdery wat vinnig gegroei het en ons het net besef ons sal meer gesag moet afwentel om operasioneel flink te bly. Die feit dat Valtrac ook \u055an groeiende familie-onderneming is, beteken dat ons mekaar verstaan en dit help dat ons lekker\u00a0 saamwerk.\u201d<\/p>\n<p><strong>Valtrac<\/strong> verstaan die boerdery so goed dat hulle nie net die regte trekkers vir opgradering of uitbreiding aanbeveel nie, maar dit sommer klaar bestel sodat dit gereed en beskikbaar is wanneer Greenway besluit om te koop.<\/p>\n<p>Vincent s\u00ea dit is hierdie soort\u00a0 persoonlike dienslewering wat nie geklop kan word nie.<\/p>\n<p>Daarby is die Finse trekkers met hulle AGCO Power-enjins baie veelsydig. Vincent s\u00ea: \u201cOns het nie duisend verskillende trekkers nodig vir die verskillende take op die plase nie.<\/p>\n<div id=\"attachment_2531\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2531\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2531 size-medium\" style=\"font-weight: bold;\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Valtra-tractor.jpg\" alt=\"One of the red Valtras on Greenway Farms\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2531\" class=\"wp-caption-text\"><strong>One of the red Valtras on Greenway Farms<\/strong><\/p><\/div>\n<p>Die reeks wat ons het, kan alles doen.\u201d Die trekkers is betroubaar en gebou om elke dag heeldag gebruik te word en as daar iets fout gaan of \u055an trekker versien moet word is Valtrac se span gereed.<\/p>\n<p>\u201cNog \u055an\u00a0 ding wat ek van Valtrac kan s\u00ea, is dat hulle nie bang is om onderdele aan te hou nie. As ons iets nodig het is dit dadelik daar,\u201d vertel Vincent.<\/p>\n<p>Anders as Valtrac, beskou baie maatskappye onderdele as dooie voorraad, maar trekkers en werktuie wat op \u055an plaas bly staan, is dikwels die doodsteek van die verhouding tussen boer en verskaffer.<\/p>\n<h5>Finse tegnologie<\/h5>\n<p>Al die Valtra-trekkers is vierwielaangedrewe en modder se baas. In die besproeiingslande en selfs na swaar re\u00ebn loop Valtra-trekkers fluks waar ander lankal staan as gevolg van die uitstekende gewigsverspreiding tussen die asse.<\/p>\n<p>Nuwe Valtra-trekkers word toegerus met Valtra Connect. Dit laat die boer toe om sy trekker se posisie en werking elektronies dop te hou, waar dit ook al werk. Dit maak bestuur baie makliker. Valtrac-tegnici kan ook die trekkers moniteer en blitsig reageer op foutkodes of versieningswaarskuwings.<\/p>\n<div id=\"attachment_2531\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2531\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2531 size-medium\" style=\"font-weight: bold;\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Genuine-AGCO-parts-supplied-by-Valtrac-scaled.jpg\" alt=\"Genuine AGCO parts supplied by Valtrac\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2531\" class=\"wp-caption-text\"><strong>Genuine AGCO parts supplied by Valtrac<\/strong><\/p><\/div>\n<p>Gladde outomatiese ratoorskakeling saam met spoedverstellings en veral die kruipspoed maak ook die boerdery makliker. Die Valtras kruip rustig saam met die worteluittrekkers sodat hulle hulle werk deeglik doen.<\/p>\n<p>Nog \u055an groot voordeel is brandstofbesparing. Greenway het \u055an aansienlike besparing met Valtra-trekkers aangeteken teenoor ander handelsmerke. Die AGCO Power-enjins lewer meer krag teen laer enjinomwentelinge. Met die Valtra-kragoordragstelsels en die enjin-sagteware wat saam in Finland ontwikkel word, word totale sinergie bereik en kragverliese bekamp.<\/p>\n<p>Vincent s\u00ea hoewel hulle \u055an spesialisboerdery is, word hulle operasies beplan om eenvoudig en herhalend te wees ter wille van beter bestuur. Dit bly \u055an uitdaging om 2 500 hektaar onder besproeiing op drie plekke te bestuur, maar dieselfde plan word oral gevolg en die doel bly om saam met die natuur te boer.<\/p>\n<div id=\"attachment_2531\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2531\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2531 size-medium\" style=\"font-weight: bold;\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/one-of-the-greenway-farms-under-irrigation.jpg\" alt=\"One of the greenway farms\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2531\" class=\"wp-caption-text\"><strong>One of the greenway farms<\/strong><\/p><\/div>\n<p>Wisselbou word toegepas tussen wortels, koring, bladramenas en sojabone. Die bladramenas word net voor die winter in die grond ingewerk vir \u055an natuurlike beroking om skadelike patogene te bekamp, en saam met die sojabone se stikstoftoevoeging,\u00a0 word die grond op \u055an natuurlike manier voorberei vir die wortels.<\/p>\n<p>Vincent s\u00ea daar is tye wat hulle diep moet bewerk en ander tye wat hulle met \u055an geenbewerkingsproses plant en die Valtras is reg vir enige van die take. Hy s\u00ea die nuwe trekkers met hulle gerieflike Premiumkajuitopsies pas ook goed in om die lang werksdae op die plase \u055an plesier vir die operateurs te maak. Die donker kajuitbekleedsel en leersitplekke sorg dat die trekkers altyd vars en skoon lyk, selfs in die Tarltongebied se rooi stof.<\/p>\n<p>Vito Rugani het \u055an paar jaar gelede \u055an meganisasiebeginsel vasgel\u00ea wat meer produktiwiteit ten doel het. Hy s\u00ea daar moet \u055an ergonomiese balans tussen mense en masjiene wees wat uiteindelik tot beter\u00a0 produktiwiteit lei. \u201cMasjiene vervang nie mense nie; dit maak mense meer produktief.\u201d<\/p>\n<p>Wees produktief met Valtra op jou plaas. Besoek <a href=\"https:\/\/www.valtra.africa\/en.html\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">www.valtra.africa\/en.html<\/a> vir meer inligting of gesels met Attie de Villiers, skakel 083-261-9863 of 056-817-7308 , of stuur \u2018n e-pos aanmore <a href=\"mailto:attiedev@valtrac.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">attiedev@valtrac.co.za<\/a> oor die wye keuses wat die maatskappy bied.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_gallery type=&#8221;image_grid&#8221; images=&#8221;2846,2832,2854,2858,2856,2855,2847,2835,2836,2848,2861,2868,2857,2852,2867,2866,2853,2849,2860,2859,2862,2863,2864,2865,2845,2842,2839,2838,2834&#8243;][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]<strong>AGCO Africa Contact<\/strong><br \/>\nRobert Keir<br \/>\nBrand Marketing Communications Specialist<br \/>\n082 349 7441<br \/>\n<a href=\"mailto:Robert.Keir@agcocorp.com\">Robert.Keir@agcocorp.com<\/a><br \/>\n<a href=\"http:\/\/www.agcocorp.com\/\">www.agcocorp.com<\/a>[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie. Die gewildheid van die unieke waardetoevoeging het astronomiese groei getoon vandat Vincent Sequeira en Vito Rugani besluit het nie een\u00a0 wortel uit enige van hulle landerye mag vermors word nie, self di\u00e9 wat nie mooi of reguit genoeg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":2876,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[29],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-11-16T07:22:55+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-11-16T10:07:29+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2000\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1333\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Daniel Kivuu\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg\",\"width\":2000,\"height\":1333},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/\",\"name\":\"Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2023-11-16T07:22:55+00:00\",\"dateModified\":\"2023-11-16T10:07:29+00:00\",\"description\":\"\\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \\u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Valtra: Die krag agter Rugani\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\"},\"headline\":\"Valtra: Die krag agter Rugani\",\"datePublished\":\"2023-11-16T07:22:55+00:00\",\"dateModified\":\"2023-11-16T10:07:29+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage\"},\"wordCount\":1337,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg\",\"articleSection\":[\"Valtra\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\",\"name\":\"Daniel Kivuu\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Daniel Kivuu\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa","description":"\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa","og_description":"\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2023-11-16T07:22:55+00:00","article_modified_time":"2023-11-16T10:07:29+00:00","og_image":[{"width":2000,"height":1333,"filesize":1786513,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg","size":"full","id":2876,"alt":"","pixels":2666000,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"Daniel Kivuu","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg","width":2000,"height":1333},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/","name":"Valtra: Die krag agter Rugani - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage"},"datePublished":"2023-11-16T07:22:55+00:00","dateModified":"2023-11-16T10:07:29+00:00","description":"\u055an Gesonde kospakkie in Suid-Afrika is nie gesond tensy dit \u055an houertjie heerlike, vars Rugani-wortelsap bevat nie.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Valtra: Die krag agter Rugani"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc"},"headline":"Valtra: Die krag agter Rugani","datePublished":"2023-11-16T07:22:55+00:00","dateModified":"2023-11-16T10:07:29+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#webpage"},"wordCount":1337,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2023\/11\/16\/die-krag-agter-rugani\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2023\/11\/Rgani-carots-packaging-1.jpg","articleSection":["Valtra"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc","name":"Daniel Kivuu","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","caption":"Daniel Kivuu"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2872"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2872"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2872\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2877,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2872\/revisions\/2877"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2876"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2872"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2872"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2872"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}