{"id":2900,"date":"2024-04-04T12:45:20","date_gmt":"2024-04-04T10:45:20","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/tradestuff-tot-jou-diens-copy\/"},"modified":"2024-04-05T08:20:35","modified_gmt":"2024-04-05T06:20:35","slug":"saam-vir-die-lange-duur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/","title":{"rendered":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620. Dit is die mees onlangse toevoeging op Jaco Coetser se plaas, maar voor dit was daar vele ander MF trekkers wat diep spore in sy boerdery getrap het.<\/p>\n<div id=\"attachment_3027\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-3027\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-3027\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Lybasol-Massey-Ferguson00019-300x200.jpg\" alt=\"Jaco Coetser. \" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-3027\" class=\"wp-caption-text\">Jaco Coetser.<\/p><\/div>\n<p>Jaco is gebore en geto\u00eb in die Badfontein-omgewing waar sy pa saam met sy oupa geboer het. \u201cEk het grootgeword met die MF 188 en die 290\u2019s daai jare,\u201d onthou hy. \u201cOns het \u2018n klomp van hulle op die plaas gehad. Ons het om daardie stadium drie-skaarploegies met hulle getrek.\u201d<\/p>\n<p>Toe die Braam Rubenheimerdam (vandag die Kwenadam) gebou is die vroe\u00eb 1980\u2019s, het die staat \u2018n stuk van die plaas in Badfontein uitgekoop en toe het Jaco se oupa, Giel, Enkeldoorn gekoop. Sy oupa is oorlede in 1996, en sy pa in 1997, en dit is hoe die plaas in sy hande beland het.<\/p>\n<p>\u201cDie boerdery het baie verander vandat ek by my oupa oorgeneem het,\u201d verduidelik Jaco. \u201cToe ek oorgeneem het was dit meestal dro\u00ebland saaiery en beeste. Ek het intussen besproeiing bygebring vir koring in die winter.\u201d<\/p>\n<p>Lydenburg se omgewing is baie bergagtig en dit maak dat boere dikwels veelvoudige klein landerye het om te bewerk. \u201cOns het nie groot lande soos in die Vrystaat nie, so ons het kleiner lande waar die kleiner trekkers beter in pas.<\/p>\n<p>In daardie distrik is daar ook hoofsaaklik kleiner boere wat ongeveer so 200 tot 300 hektaar bewerk. Jaco is egter gese\u00ebnd om op bykans 1000 hektaar te boer.[\/vc_column_text][vc_btn title=&#8221;Read the English Version&#8221; style=&#8221;custom&#8221; custom_background=&#8221;#c71121&#8243; custom_text=&#8221;#ffffff&#8221; link=&#8221;url:https%3A%2F%2Fmyagcoafrica.com%2Fpr%2F2024%2F04%2F04%2Ftogether-for-the-long-haul-massey-ferguson-and-the-farmer%2F|title:Together%20for%20the%20long%20haul%3A%20Massey%20Ferguson%20and%20the%20farmer|target:_blank&#8221;][vc_raw_html]JTNDaWZyYW1lJTIwd2lkdGglM0QlMjI1NjAlMjIlMjBoZWlnaHQlM0QlMjIzMTUlMjIlMjBzcmMlM0QlMjJodHRwcyUzQSUyRiUyRnd3dy55b3V0dWJlLmNvbSUyRmVtYmVkJTJGQXY0LUNRNjdwTDQlM0ZzaSUzRDhnVWlzYjZZbEpNM3RfbHolMjIlMjB0aXRsZSUzRCUyMllvdVR1YmUlMjB2aWRlbyUyMHBsYXllciUyMiUyMGZyYW1lYm9yZGVyJTNEJTIyMCUyMiUyMGFsbG93JTNEJTIyYWNjZWxlcm9tZXRlciUzQiUyMGF1dG9wbGF5JTNCJTIwY2xpcGJvYXJkLXdyaXRlJTNCJTIwZW5jcnlwdGVkLW1lZGlhJTNCJTIwZ3lyb3Njb3BlJTNCJTIwcGljdHVyZS1pbi1waWN0dXJlJTNCJTIwd2ViLXNoYXJlJTIyJTIwcmVmZXJyZXJwb2xpY3klM0QlMjJzdHJpY3Qtb3JpZ2luLXdoZW4tY3Jvc3Mtb3JpZ2luJTIyJTIwYWxsb3dmdWxsc2NyZWVuJTNFJTNDJTJGaWZyYW1lJTNF[\/vc_raw_html][vc_column_text]<\/p>\n<h2>Massey Ferguson van toeka tot nou<\/h2>\n<p>\u201cToe ek op die plaas aangekom het in 1997 was daar darem \u2018n MF 2720 gewees wat ek saam met die MF188 ge\u00ebrf het, en so het ons maar opgegradeer. Eers van die MF 650, toe die MF 680 en later die MF 6495. Nou trek ons al by die 7000-reeks. Die kleintjies het seker die grotes gekoop,\u201d glimlag hy.<\/p>\n<div id=\"attachment_2968\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2968\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2968 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Lybasol-Massey-Ferguson00097-300x169.jpg\" alt=\"Sleep, ploeg en plant, die MF 7620 werk hard en getrou op Enkeldoorn.\" width=\"300\" height=\"169\" \/><p id=\"caption-attachment-2968\" class=\"wp-caption-text\">Sleep, ploeg en plant, die MF 7620 werk hard en getrou op Enkeldoorn.<\/p><\/div>\n<p>Jaco vertel dat die klein trekkers baie prakties in ons omgewing. \u201cJy kan dit gebruik om rond te ry op die plaas, beeste toe te gaan, baler te trek. Die grotes gebruik ons meestal vir grondvoorbereiding en om die geenbewerking-planters te trek.\u201d<\/p>\n<p>Daar is verskeie redes waarom Jaco steeds op die Massey Ferguson naam vertrou soveel jaar later. \u201cEerstens, die diesel verbruik is baie goed,\u201d noem hy. \u201cDan, die tegnologie wat die vervaardiger gereeld in hulle werktuie byvoeg, en laastens die betroubaarheid van die masjiene.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDie groot modelle op die plaas is veral betroubaar \u2013 daar is geen moeilikheid nie en geen brekasies nie. Jou staantyd is baie minder.\u201d<\/p>\n<h2>Groot spore op Enkeldoorn saam met Lybasol<\/h2>\n<p>Elke trekker op Jaco se plaas was gekoop van die Massey Ferguson handelstak, Lybasol, in Lydenburg.<\/p>\n<div id=\"attachment_2959\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2959\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-2959\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Lybasol-Massey-Ferguson00086-300x200.jpg\" alt=\"Oor die jare is daar al baie trekkers toegevoeg tot die Coetser-boerdery \u2013 almal Massey Ferguson. Links staan die MF 650, en regs pronk die MF 6495.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-2959\" class=\"wp-caption-text\">Oor die jare is daar al baie trekkers toegevoeg tot die Coetser-boerdery \u2013 almal Massey Ferguson. Links staan die MF 650, en regs pronk die MF 6495.<\/p><\/div>\n<p>\u201cMy oupa het glo tussen 1978 en 1981 die MF 188 by die handelaar op die dorp gekoop. Dit het al hard gewerk met die drie-skaarploeg trek, maar nou trek dit hoofsaaklik die voermenger of die bossiekapper.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Jaco is sy verhouding met die handelaar eintlik nes familie. \u201cEk onthou hoe ek as kind saam met my oupa en pa daar was en ek het eintlik grootgeword agter in die store en tussen die Lybasol rakke. Francois Potgieter is so twee na drie keer \u2018n week by my om \u2018n koffie te drink en na die trekkers te kyk.<\/p>\n<p>\u201cAs jy \u2018n Massey Ferguson koop by Lybasol kry jy betroubaarheid, goeie diens en hulle is gereeld op die plaas \u2013 hulle trap eintlik jou drumpel deur!\u201d terg hy.<\/p>\n<p>\u201cJy kan net die foon optel en enige tyd kry jy hulp, al is dit na ure. Hulle sluit die winkel oop, kry die onderdele en bring dit na jou. Dis wonderlik om hulle as \u2018n handelaar te h\u00ea,\u201d beaam Jaco.<\/p>\n<p>&lt;iframe width=&#8221;560&#8243; height=&#8221;315&#8243; src=&#8221;https:\/\/www.youtube.com\/embed\/Av4-CQ67pL4?si=rJMd28v8i0ZfgNgo&#8221; title=&#8221;YouTube video player&#8221; frameborder=&#8221;0&#8243; allow=&#8221;accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share&#8221; referrerpolicy=&#8221;strict-origin-when-cross-origin&#8221; allowfullscreen&gt;&lt;\/iframe&gt;<\/p>\n<h2>Tot jou diens vir meer as 60 jaar<\/h2>\n<p>Francois is die besturende direkteur by Lybasol. Hy stap al hierdie pad saam met die Coetser-familie vir baie jare. \u201cEk het self gesien hoe oom Giel nog daardie tyd geploeg het met drie-skaarploe\u00eb met die MF 188 en later die MF 290s. Ek het gesien hoe \u2018n MF gehelp het om hierdie plaas asook van die ander gronde wat hulle ook het mak te maak, op die been te bring en vooruit te gaan om uiteindelik vir Jaco die suksesvolle boer te maak wat hy vandag is,\u201d getuig Francois.<\/p>\n<div id=\"attachment_2941\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2941\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-2941\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Lybasol-Massey-Ferguson00067-300x200.jpg\" alt=\"Eintlik soos familie. Francois Potgieter, besturende direkteur van Lybasol, draai gereeld by Enkeldoorn in om by Jaco Coetser en sy trekkers te kuier. \" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-2941\" class=\"wp-caption-text\">Eintlik soos familie. Francois Potgieter, besturende direkteur van Lybasol, draai gereeld by Enkeldoorn in om by Jaco Coetser en sy trekkers te kuier.<\/p><\/div>\n<p>\u201cMy gevoel is dat MF boerdery in Suid-Afrika op die been gebring en gevestig het, reken hy. \u201cDit het my \u2018n geleentheid gebied om my besigheid te bou, vir my gesin te sorg en daarvoor is ek ewig dankbaar.<\/p>\n<p>Lybasol het gedurende die vroe\u00eb sestigerjare die Massey Ferguson agentskap verkry. Dit maak hulle een van die oudste MF-handelaars in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Francois rig reguit sy mening oor die handelaar se benadering tot diens. \u201cKyk, Lybasol probeer nie om altyd die goedkoopste te wees nie, want dis nie moontlik nie. Tog, ons sterkpunte al die jare was ons onderdele gewees.\u201d Hy bieg verder dat sy benadering dalk onkonvensioneel mag wees. \u201cOns hou eintlik uit \u2018n besigheid-oogpunt te veel onderdele aan. Maar ons hou daarvan dat ons vir \u2018n boer wat hier instap kan gee wat hy nodig het.<\/p>\n<p>\u201cSou ons vir die een of ander rede nie iets beskikbaar h\u00ea nie, sal ons dit so gou as moontlik in die hande kry.\u201d Dit is die sterk punt waarop Lybasol oor die jare gekonsentreer het. \u201cOns weet die boerdery moet aan die gang gehou kan word,\u201d voeg hy by.<\/p>\n<p>Van die handelsnaam vertel Jaco die volgende: \u201cEk dink MF sal altyd op die plaas wees. Hulle bring elke jaar nuwe tegnologie en verwikkelinge uit. Massey Ferguson is die voorpunt van tegnologie en ek dink my seun, Jerrie, sal ook aangaan met Massey Fergusons op die plaas,\u201d droom hy oor die toekoms.<\/p>\n<div id=\"attachment_2961\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-2961\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2961 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/Lybasol-Massey-Ferguson00088-300x200.jpg\" alt=\"Tussen die berge en dale van Mpumalanga l\u00ea Enkeldoorn se landerye.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-2961\" class=\"wp-caption-text\">Tussen die berge en dale van Mpumalanga l\u00ea Enkeldoorn se landerye.<\/p><\/div>\n<p>Spoor jou naaste Massey Ferguson handelaar op deur die webtuiste te<br \/>\nbesoek by <a href=\"http:\/\/www.mflybasol.co.za\/\">www.mflybasol.co.za<\/a> of <a href=\"http:\/\/www.masseyferguson.co.za\/\">www.masseyferguson.co.za\u00a0<\/a>[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_gallery type=&#8221;image_grid&#8221; images=&#8221;2907,2908,2909,2910,2911,2912,2913,2914,2915,2916,2917,2918,2919,2920,2921,2922,2923,2924,2925,2926,2927,2928,2929,2930,2931,2932,2933,2934,2935,2936,2937,2938,2939,2940,2941,2942,2943,2944,2945,2946,2947,2948,2949,2950,2951,2952,2953,2954,2955,2956,2957,2958,2959,2960,2961,2962,2963,2964,2965,2966,2967,2968,2969,2970,2971,2972,2973,2974,2975,2976,2977,2978,2979,2980,2981,2982,2983,2984,2985,2986,2987,2988,2989,2990,2991,2992,2993,2994,2995,2996,2997,2998,2999,3000,3001,3002,3003,3004,3005,3006,3007,3008,3009,3010,3011,3012,3013,3014,3015,3016,3017,3018,3019,3020,3021,3022,3023,3024,3025,3026,3027,3028,3029,3030&#8243;][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620. Dit is die mees onlangse toevoeging op Jaco Coetser se plaas, maar voor dit was daar vele ander MF trekkers wat diep spore in sy boerdery getrap het. Jaco is gebore en geto\u00eb [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":2905,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[27],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2024-04-04T10:45:20+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-04-05T06:20:35+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"720\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Maryna Steyn\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg\",\"width\":1280,\"height\":720},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/\",\"name\":\"S\\u00e0\\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2024-04-04T10:45:20+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-05T06:20:35+00:00\",\"description\":\"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"S\\u00e0\\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\"},\"headline\":\"S\\u00e0\\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer\",\"datePublished\":\"2024-04-04T10:45:20+00:00\",\"dateModified\":\"2024-04-05T06:20:35+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage\"},\"wordCount\":1252,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg\",\"articleSection\":[\"Massey Ferguson\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\",\"name\":\"admin\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"admin\"},\"sameAs\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa","description":"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa","og_description":"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2024-04-04T10:45:20+00:00","article_modified_time":"2024-04-05T06:20:35+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":720,"filesize":271368,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg","size":"full","id":2905,"alt":"","pixels":921600,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"Maryna Steyn","Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg","width":1280,"height":720},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/","name":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage"},"datePublished":"2024-04-04T10:45:20+00:00","dateModified":"2024-04-05T06:20:35+00:00","description":"In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95"},"headline":"S\u00e0\u00e0m vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer","datePublished":"2024-04-04T10:45:20+00:00","dateModified":"2024-04-05T06:20:35+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#webpage"},"wordCount":1252,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2024\/04\/04\/saam-vir-die-lange-duur\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/lybasol.jpg","articleSection":["Massey Ferguson"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95","name":"admin","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","caption":"admin"},"sameAs":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2900"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2900"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2900\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3053,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2900\/revisions\/3053"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2905"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2900"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2900"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2900"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}