{"id":3899,"date":"2025-02-06T15:30:38","date_gmt":"2025-02-06T13:30:38","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?p=3899"},"modified":"2025-02-07T10:06:53","modified_gmt":"2025-02-07T08:06:53","slug":"lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/","title":{"rendered":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en \u055an sterk familieband. Met die aflosstokkie stewig in die hand, wys die huidige geslag hoe tradisie en vernuwing saamwerk om volhoubare groei en vooruitgang te verseker.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_video link=&#8221;https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=UYM1wTUpUMo&#8221;][vc_btn title=&#8221;Read English Version&#8221; style=&#8221;custom&#8221; custom_background=&#8221;#066601&#8243; custom_text=&#8221;#ffffff&#8221; link=&#8221;url:https%3A%2F%2Fmyagcoafrica.com%2Fpr%2F2025%2F02%2F07%2Flemmertrust-boerdery-this-is-how-fendt-and-family-spirit-take-farming-to-new-heights%2F|title:Lemmertrust%20Boerdery%3A%20This%20is%20how%20Fendt%20and%20family%20spirit%20take%20farming%20to%20new%20heights&#8221;][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Wernich Lemmer, meganiese ingenieur en jongboer in die Hartbeesfonteindistrik is die sesdegeslagboer op die plaas, Lemmertrust Boerdery, waar hulle hoofsaaklik boer met mielies en sonneblom, en kommersi\u00eble Bonsmarabeeste. Wernich som hulle boerdery op as hoofsaaklik \u055an veeboerdery met \u055an mediumgrootte saaiboerdery \u2013 tweederdes<br \/>\nmielies en \u055an derde sonneblom. Wernich is die hoofbestuurder op die plaas en ook \u055an trustee wat saam met sy pa, Willie, wat die hooftrustee is, boer.<\/p>\n<div id=\"attachment_3027\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-3027\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-3027\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/DSC_0642.jpg\" alt=\"Die nuut aangekoopte Fendt 936 Vario en Fendt 720 Vario Gen 6 by Lemmertrust Boerdery\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-3027\" class=\"wp-caption-text\">Die nuut aangekoopte Fendt 936 Vario en Fendt 720 Vario Gen 6 by Lemmertrust Boerdery<\/p><\/div>\n<p>Familieboerdery herontdek<\/p>\n<p>Oor die afgelope sewe jaar waarin Wernich op die plaas en by die boerdery betrokke is, het hulle baie gemeganiseer en baie nuwe tegnologie ingebring. Hulle pas hoofsaaklik wisselbou toe en het ook oorbeweeg na minimumbewerking.<\/p>\n<p>Hy vertel: \u201cOns het baie van ons bewerkings en metodes verander en met groot sukses aangepas. Ek het ook nie net ingestap in die boerdery en alles oorgeneem nie, ek moes maar my plek ken en ook myself binne die boerdery opwerk. Dit was vir my baie<br \/>\ngoed gewees, om vir my ook nuwe perspektief te gee. Jy dink \u055an bietjie anders, jy kyk ook anders na dinge.\u201d<\/p>\n<p>Wernich s\u00ea ook dat boerdery \u055an sake-onder- neming is, en jy moet dit bestuur soos een.<\/p>\n<p>Hy deel: \u201cBinne die familieboerdery weet elkeen van ons wat van ons verwag word en wat gedoen moet word. Dit is belangrik om in ag te neem wat die beste vir die boerdery en die saak gaan wees.\u201d<\/p>\n<p>Wernich se raad aan jong boere wat saam met hul pa by \u055an boerdery betrokke is: \u201cJy moet jouself bewys. As dit vir jou moeilik is saam met jou pa in \u055an saak, probeer sy vertroue wen. Loop die ekstra myl. Jy kan net vir jouself kwaad wees, as hy nie vir jou geleenthede gee of gun nie, want jy het jouself nog nie bewys nie.\u201d<\/p>\n<p><strong>Die aflosstokkie van familieboerdery<\/strong><\/p>\n<p>familieboerdery Wernich som hulle familieboerdery op as \u055an afloswedren. \u201cMy oupa, na wie ek vernoem is, het die boerdery redelik uitgebrei tot waar dit vandag is, en my<br \/>\npa en sy broer het die boerdery baie goed in stand gehou en ook uitgebrei. Elkeen het in sy tyd hier op die plaas alles gegee om die boerdery uit te brei, en dit is nou my beurt. Ek het nou die aflosstokkie in my hand.\u201d<\/p>\n<p>Wat vir Wernich uitstaan is dat die boerdery generies uitgebrei het, nie te vinnig te groot nie. Sy droom is dat die boerdery verder en op \u055an volhoubare manier sal uitbrei en om<br \/>\ndie aflosstokkie eendag vir sy eie kinders te kan aangee.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]<\/p>\n<div id=\"attachment_3027\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-3027\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-3027\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/DSC_0636.jpg\" alt=\"Van links: Willem Spies van Tradestuff, Wernich Lemmer en Rudi Barnard van Tradestuff\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-3027\" class=\"wp-caption-text\">Van links: Willem Spies van Tradestuff, Wernich Lemmer en Rudi Barnard van Tradestuff<\/p><\/div>\n<p><strong>Lemmertrust en Fendt skep &#8216;n nuwe pad<\/strong><\/p>\n<p>\u055an Boer se tyd en geduld is twee goed wat nie beproef moet word nie. Wernich vertel: \u201cOns vorige stroper was dertien jaar lank in gebruik en die afgelope jaar het ons baie probleme met hom ervaar, en dit was nie net klein goedjies nie; dit was redelike groot skade. Na die herhaaldelike probleme het ek aan my pa genoem dat ons \u055an nuwe stroper sal moet oorweeg.<\/p>\n<p>\u201cEen van ons familielede doen gereeld sake met Tradestuff in Hartbeesfontein. Hy het my aangeraai om na die Fendtstropers<br \/>\nwat Tradestuff in die omgewing versprei te gaan kyk.<\/p>\n<p>\u201cRudi Barnard van Tradestuff het my die Fendt-stropers gewys. Die ekstra myl wat Tradestuff en Fendt van die begin af met ons gestap het was die deurslaggewende faktor. Tradestuff en Frans Cronj\u00e9 van Fendt het my alles rakende die Fendt-stroper op die plaas kom verduidelik, en soos hulle sal s\u00ea<br \/>\n\u2013 die res is geskiedenis. Ons het die Fendt Ideal 7-stroper aangeskaf en twee Fendt-trekkers; \u055an Fendt FT 936 en \u055an Fendt FT 720 Gen 6.\u201d<\/p>\n<p>Na sy deeglike navorsing, glo en vertrou Wernich dat die Fendt Idealstroper in Suid-Afrika se stropermark kan doen wat die Equalizer-planter met die plantermark gedoen het. \u201cVir my is dit die w\u00eareld se beste stroper. Dit was vir my \u055an droom wat waar geword het toe ons die geleentheid gekry het om daardie stap te neem.\u201d Wernich vertel ook dat hulle ook baie opgewonde is oor die komende stroopseisoen waar die Ideal 7 vir die eerste maal in aksie op die plaas sal wees.<\/p>\n<p>\u201cJy wil so skoon as moontlik stroop met die laagste moontlike brandstofverbruik. Met trekkers wil jy jou werking op die lande so goed as moontlik doen met die laagste<br \/>\nmoontlike brandstofverbruik en dit is wat die Fendt-trekkers vir jou bied,\u201d voeg hy by.<\/p>\n<p>Die Lemmers gebruik die Fendt FT 936 Vario (270 kW) hoofsaaklik vir grondvoorbereiding en plantwerk en die Fendt FT 720 Gen 6 (150 kW) vir algehele plaaswerk en alles tussenin.<\/p>\n<p>The Lemmers use the Fendt FT 936 Vario (270 kW) mainly for soil preparation and planting, and the Fendt FT 720 Gen 6 (150 kW) for general farm work and everything in between. \u201cEk is baie be\u00efndruk met die werking van die trekkers; hulle is baie veeldoelig. Aan die begin moes ek eers mooi uitpluis hoe hy werk en gewoond raak aan al die knoppies, maar die Fendt-span het my alles mooi op die plaas kom wys en geleer. Nadat ek alles bemeester het, was ek so geskok oor hoe eenvoudig hy eintlik werk en<br \/>\nhoe gebruikersvriendelik die trekkers is,\u201d vertel Wernich.<\/p>\n<div id=\"attachment_3027\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-3027\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-3027\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/DSC_0651.jpg\" alt=\"FendtONE kombineer moeiteloos jou werk in die kantoor met jou aktiwiteite in die veld en digitaliseer jou plaas.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-3027\" class=\"wp-caption-text\">FendtONE kombineer moeiteloos jou werk in die kantoor met jou aktiwiteite in die veld en digitaliseer jou plaas<\/p><\/div>\n<p><strong>Fendt aan die voorpunt van vernuwende tegnologie<\/strong><\/p>\n<p>Wernich is van mening dat jy altyd vir jouself moet vra: Wanneer is tegnologie meer of wanneer is dit vernuwend? En hy glo dat die skuif na Fendt vir seker vernuwende tegnologie is wat hulle boerdery sterk gaan bevoordeel. &#8220;Die brandstofdoeltreffendheid, die Vario-ratkas en die tegnologie in hierdie trekkers, staan werklik vir my uit in hierdie trekkers,&#8221; beaam Wernich.<\/p>\n<p>\u201cOns het die FT 936 Vario onlangs gebruik vir grondvoorbereiding. Ons werk so 400 tot 450 mm diep, en wat ons klaar kon sien was die dieper werking op die lande, daar waar die grond te sag of te nat was het die trekker die ripper lag-lag deurgetrek.<\/p>\n<p>\u201cDie TMS (Tractor Management Sys-tem) van die trekker maak \u055an baie groot verskil. Daar is twee belangrike aspekte wat ek van die Fendt-trekkers kan uitlig en wat die trekker vir my in \u055an klas van sy eie plaas: Eerstens die TMSstelsel wat hoofsaaklik die Vario-ratkas insluit en tweedens die outomatiese veerstelselbeheer. Boonop is die trekkers ook toegerus en gereed vir wisselende plant of strooi en seksiebeheer.<\/p>\n<p>\u201cDie TMS (Tractor Management Sys-tem) van die trekker maak \u055an baie groot verskil. Daar is twee belangrike aspekte wat ek van die Fendt-trekkers kan uitlig en wat die trekker vir my in \u055an klas van sy eie plaas: Eerstens die TMSstelsel wat hoofsaaklik die Vario-ratkas insluit en tweedens die outomatiese veerstelselbeheer. Boonop is die trekkers<br \/>\nook toegerus en gereed vir wisselende plant of strooi en seksiebeheer. 20%-brandstofbesparing gaan kry, met jou Ad-Blue ingereken.<\/p>\n<p>\u201cEk sal hierdie trekkers beslis in \u055an A+ klas sit, terwyl ek die naaste mededinger in \u055an A-klas sit. Ons sien baie uit vir die pad vorentoe met Fendt en ook saam met Tradestuff,\u201d sluit Wernich af.<\/p>\n<p><strong>Diens, die dryfveer agter Tradestuff<\/strong><\/p>\n<p>Rudi Barnard, eienaar en bestuurder van Tradestuff, meen gelukkige klante beteken \u055an gelukkige onderneming. Hy s\u00ea: \u201cDie belangrikste is om by die boer uit te kom. As jy \u055an verskil en impak in vandag se dae in die landboubedryf wil maak, moet jy diens lewer en daarvoor moet jy by die klante en boere gaan sit om te hoor presies wat hulle behoefte is en wat hulle nodig het om die regte ding aan die klant te verkoop sodat hy sy werk maklik, doeltreffend en ekonomies kan doen, en nie net om wins te maak nie.\u201d<\/p>\n<p>Tradestuff is die trotste Fendt- en Massey-handelaar in die Hartbeesfontein-distrik en verskaf dienste vanaf Ottosdal, Hartbeesfontein, Orkney, Stilfontein, Potchefstroom en Klerksdorp tot Ventersdorp.<\/p>\n<div id=\"attachment_3027\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-3027\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-3027\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/DSC_0616.jpg\" alt=\"Tradestuff onderdelewinkel\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-3027\" class=\"wp-caption-text\">Tradestuff onderdelewinkel<\/p><\/div>\n<p>\u201cDaar is altyd uitdagings, maar dit bly lekker om deel van die landboubedryf te wees! Oor die jare heen saam met Massey was dit ongelooflik lekker om die w\u00eareld rooi te verf, maar dit raak nou nog lekkerder vir my om die w\u00eareld Massey-rooi en Fendt-groen te verf!\u201d vertel Rudi laggend.<\/p>\n<p>\u201cOns het \u055an baie goeie verhouding met AGCO en Fendt en dit maak wat ons doen en waarna ons streef moeiteloos. Ek is nie bang om diens te lewer aan boere hier in die omgewing nie, omdat ek weet ek gaan die ondersteuning ontvang van AGCO af!<br \/>\nsluit hy af.<\/p>\n<p>Willem Spies is verantwoordelik vir Tradestuff se Fendt-bemarking en -verkope. Hy s\u00ea: \u201cOns werkswinkel op Hartbeesfontein het kundige tegnici en ons eie vragmotors om trekkers in te bring, maar andersins gaan ons kundige spanne uit na die boere. Tradestuff is daar vir die boer, en dit is waarna ons na streef en wat ons probeer volhou.\u201d[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_gallery type=&#8221;image_grid&#8221; images=&#8221;3893,3889,3880,3891,3881,3890,3874,3887,3886,3885,3876,3859,3879,3849,3851,3860,3852,3853,3883,3875,3857,3873,3877,3872,3871,3870,3884,3878,3868,3847&#8243;][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van Fendt-masjinerie en \u055an sterk familieband. Met die aflosstokkie stewig in die hand, wys die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":3902,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[28],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-02-06T13:30:38+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-02-07T08:06:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Daniel Kivuu\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg\",\"width\":1920,\"height\":1080},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/\",\"name\":\"Lemmertrust Boerdery: S\\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2025-02-06T13:30:38+00:00\",\"dateModified\":\"2025-02-07T08:06:53+00:00\",\"description\":\"Familieboerdery is meer as net \\u2019n beroep \\u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \\u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Lemmertrust Boerdery: S\\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\"},\"headline\":\"Lemmertrust Boerdery: S\\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes\",\"datePublished\":\"2025-02-06T13:30:38+00:00\",\"dateModified\":\"2025-02-07T08:06:53+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage\"},\"wordCount\":1682,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg\",\"articleSection\":[\"Fendt\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\",\"name\":\"Daniel Kivuu\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Daniel Kivuu\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa","description":"Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa","og_description":"Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2025-02-06T13:30:38+00:00","article_modified_time":"2025-02-07T08:06:53+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1080,"filesize":766807,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg","size":"full","id":3902,"alt":"","pixels":2073600,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"Daniel Kivuu","Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg","width":1920,"height":1080},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/","name":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage"},"datePublished":"2025-02-06T13:30:38+00:00","dateModified":"2025-02-07T08:06:53+00:00","description":"Familieboerdery is meer as net \u2019n beroep \u2013 dit is die hartklop van die landboubedryf en \u055an erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc"},"headline":"Lemmertrust Boerdery: S\u00f3 voer Fendt en familiegees die boerdery na nuwe hoogtes","datePublished":"2025-02-06T13:30:38+00:00","dateModified":"2025-02-07T08:06:53+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#webpage"},"wordCount":1682,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/02\/06\/lemmertrust-boerdery-so-voer-fendt-en-familiegees-die-boerdery-na-nuwe-hoogtes\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Lemmertrust-Boerdery-myagcoafrica.jpg","articleSection":["Fendt"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc","name":"Daniel Kivuu","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","caption":"Daniel Kivuu"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3899"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3899"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3899\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3914,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3899\/revisions\/3914"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3902"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3899"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3899"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3899"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}