{"id":4119,"date":"2025-03-20T14:03:41","date_gmt":"2025-03-20T12:03:41","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?p=4119"},"modified":"2025-03-20T14:03:41","modified_gmt":"2025-03-20T12:03:41","slug":"agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/","title":{"rendered":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, \u055an toon-aangewende verspreider van landboutoerus-ting, in Februarie 2025 sy splinter-nuwe handelstak in Middel- burg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is \u055an belang-rike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met w\u00eareldklas toerusting en diens.<\/p>\n<p>Die nuwe tak bied \u055an uitgebreide reeks produkte, die volledige JWL-produkreeks, insluitend AGCO se gewilde Massey Ferguson- en Fendt-trekkers en toerusting wat bekend is vir hulle doeltreffendheid, betroubaarheid en gevorderde tegnologie. Met hierdie stap versterk JWL sy teenwoordigheid nie net in die streek nie, maar ook in die landbousektor, wat gehalte-oplossings nog nader aan plaaslike boere bring.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_video link=&#8221;https:\/\/youtu.be\/hSGwEhqTr_I&#8221;][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]<\/p>\n<h4><strong>&#8216;n Mylpaal in JWL se geskiedenis<\/strong><\/h4>\n<p><strong>Werner Nel, besturende direkteur van JWL Landbou<\/strong>, beskou die opening van die Middelburg-handelstak as \u055an mylpaal in die maatskappy se geskiedenis. Hy s\u00ea: \u201cMassey Ferguson was al vir \u055an geruime tyd afwesig in die Middelburg-omgewing, en ons het vanuit ons Ermelo-tak die omgewing bedien. Maar \u055an mens kan nie die volle potensiaal van hierdie omgewing ontwikkel as jy nie hier plaaslik \u055an tak gevestig het nie. Ons het dit daarom goedgedink om nader aan die boere te beweeg en hier \u055an volwaardige tak oop te maak.\u201d<\/p>\n<p>Werner s\u00ea dat hulle reeds \u055an sterk en gevestigde klantebasis in hierdie omgewing het, en dat hulle net daarop wil uitbrei en bou om beter diens aan boere te bied deur nader aan hulle te wees.<\/p>\n<h4><strong>Wat s\u00ea die boere?<\/strong><\/h4>\n<p><strong>Charles Griffiths, boer van die Belfast-distrik,<\/strong> vertel dat hulle \u055an gemengde boerdery bedryf wat die verbouing van mielies, sojabone en \u055an kommersi\u00eble beesboerdery insluit. \u201cOns is baie opgewonde oor die opening van JWL se nuwe tak hier in Middelburg. Die opening van hierdie tak beteken baie vir ons, aangesien die naaste JWL-tak in Ermelo was, wat \u055an bietjie ver van ons af is. Die nuwe tak is veel meer sentraal vir ons om sake te doen, aangesien 80% van my sake in Middelburg is.\u201d<\/p>\n<div id=\"attachment_4103\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4103\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-4103 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG_1021-scaled.jpg\" alt=\"Plaaslike boere en belangstellendes is hartlik verwelkom om die nuwe tak te besigtig en eerstehands ken-nis te maak met die span wat gereed staan om hulle landboubehoeftes te bevredig.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-4103\" class=\"wp-caption-text\">Plaaslike boere en belangstellendes is hartlik verwelkom om die nuwe tak te besigtig en eerstehands ken-nis te maak met die span wat gereed staan om hulle landboubehoeftes te bevredig.<\/p><\/div>\n<p>Charles vertel dat hy in 2012 klein begin het met sy trekkerreeks. \u201cEk was op soek na \u055an geenbewerkingsplanter, waar ek toe by Werner van JWL uitgekom het, en van daar af het ons nooit weer teruggekyk nie. Die planter het gemaak dat ek by Massey ook uitkom en by Massey bly.\u201d Charles s\u00ea die naverkopediens by JWL is ongelooflik: \u201cDit is waarom ek sedert 2012 steeds by JWL bly.\u201d<\/p>\n<p>Charles vertel meer oor sy reeks Massey-trekkers op die plaas: \u201cOns het \u055an verskeidenheid van die MF200, wat \u055an voermenger en \u055an snyer trek, tot die MF4700- reeks wat kleiner werk op die plaas doen, en die MF5400-reeks waarmee ons \u055an sleepspuit trek. Ons het ook twee MF6700-reeks trekkers, een met \u055an Massey Ferguson 4121-laaigraaf op, en ek moet dit nou self beaam: my TLB kon nie by my kunsmiswa uitkom nie, en die Massey-laaigraaf tel die vrag met gemak op! \u201cDan het ons ook twee MF7700-reeks trekkers, \u055an MF7720 wat redelik oud is. Ek het hom ongeveer sewe jaar gelede by JWL Landbou gekoop, en hy loop nog al die pad! Ons het ook \u055an MF7724 wat ons gebruik om kunsmis op die rygewasse te strooi. En dan het ek ook my vlagskip-trekker, die MF8737S waarmee ons al die plantwerk op die plaas doen. \u055an Baie lekker trekker!<\/p>\n<p>Al die Massey-trekkers op my plaas is baie operateursvriendelik, veral die gevorderde trekkers. Daar is baie tegnologie in, maar as jy hom eers verstaan, kan jy nie daarsonder nie. Gerieflikheid, met \u055an lekker uitleg, alles naby jou, waar jy dit nodig het.\u201d Charles vertel ook dat die Global-reeks trekkers \u055an lekker trekker is vir ouer geslag werknemers op die plaas. \u201cDit is \u055an lekker en maklike trekker om mee te werk.\u201d Charles het ook \u055an Massey Ferguson 9330-hoogloopspuit wat baie lekker werk en \u055an ouer Challenger-stroper wat nog al die pad sy kant bring, sonder enige probleme.<\/p>\n<p>Wat vir Charles die meeste uitstaan van Massey se trekkers, is hulle brandstofverbruik. \u201cEk het al van ander fabrikate gebruik gemaak, en Massey se brandstofverbruik is puik. Hulle kry kilowatts op die grond, en dit is waarvan ek hou!\u201d Hy lig ook uit dat die MF 8700 se veringstelsel fantasties is, en dat die rygerief van die trekker uitmuntend is.<\/p>\n<p>Charles vertel dat daar oor die jare al verskeie boere na hom toe gekom het en uitgevra het oor die Massey-trekkers en toerusting, veral die 8700-reeks. \u201cHulle het al met die trekker kom werk en gery op die plaas, en my buurman, oom Frik Prinsloo, het een aangeskaf en daar is nog een op pad. Ek kan met die grootste gemoedsrus Massey aan enige boer aanbeveel. \u201cEk sal daarvan hou as \u055an mens die hele pakkie by JWL in Middelburg kan kry; van \u055an grassnyer tot \u055an geelmasjien, jou onderdele, slytdele en meer. Dit is baie lekker om by een plek te stop en alles te kan bekom en dat een werktuigkundige by jou werk. Mag hierdie daarheen groei en net van krag tot krag gaan,\u201d sluit Charles af.<\/p>\n<div id=\"attachment_4103\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4103\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-4103 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG_1115-scaled.jpg\" alt=\"Nico van Eeden, boer van Middel-burg-distrik, vertel meer oor sy ervaring met Fendt se w\u00eareldklas-trekkers.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-4103\" class=\"wp-caption-text\">Nico van Eeden, boer van Middel-burg-distrik, vertel meer oor sy ervaring met Fendt se w\u00eareldklas-trekkers.<\/p><\/div>\n<p><strong>Nico van Eeden, boer van Middelburg-distrik<\/strong>, s\u00ea: \u201cOns is vandag hier by JWL se takopening om te sien wat hulle vir ons kan bied, en hoe hierdie toerusting ons boerdery vorentoe kan vat. Ons is 30 km vanaf Middelburg, so hierdie tak gaan \u055an reuse verskil in ons boerdery meebring in terme van diens en die beskikbaarheid van onderdele wanneer ons dit benodig.\u201d<\/p>\n<p>Nico vertel dat hulle sedert 2023 sake met JWL doen. Hulle het \u055an Fendt 720 wat hoofsaaklik vir strooiwerk op die plaas gebruik word. Nico verklaar dat die Fendt-trekker se brandstofverbruik, gerieflikheid en gebruikersvriendelikheid vir hom uitstaan. \u201cHoe vinniger en geriefliker jy kan werk, hoe meer tyd bespaar jy aan die einde van die dag,\u201d meen hy.<\/p>\n<p>Nico s\u00ea dat die dag vir hom baie insiggewend was, veral om al die rolspelers, JWL en AGCO se bestuur, op een plek te kon h\u00ea, die vrae te kon vra wat \u055an mens het, en om meer oor die tegnologie en produkte te leer van die kundiges wat hier was.<\/p>\n<p><strong>Pa en seun, Izak en Herman De Villiers van De Ville Boerdery<\/strong><\/p>\n<p>tussen Middelburg en Stofberg, het ook die takopening bygewoon. Hulle het \u055an gemengde saaiboerdery, hoofsaaklik mielies en sojabone, met \u055an veevertakking wat beeste, skape en varke insluit. Izak vertel dat hulle onlangs \u055an nuwe Massey Ferguson 8737S-trekker vir plantwerk aangeskaf het, waarmee hulle baie gelukkig en tevrede is, sowel as met die naverkopediens van Werner en sy span by JWL. \u201cOns is tans in die mark vir \u055an nuwe stroper, en dit is juis waarom ons vandag ook die nuwe takopening bygewoon het; om meer te leer oor die Massey-stropers.\u201d<\/p>\n<div id=\"attachment_4103\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4103\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"wp-image-4103 size-medium\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG_1122.jpg\" alt=\"Herman en Izak De Villiers van De Ville Boerdery deel hulle ervaring van hulle nuwe Massey Ferguson 8737S-trekker.\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-4103\" class=\"wp-caption-text\">Herman en Izak De Villiers van De Ville Boerdery deel hulle ervaring van hulle nuwe Massey Ferguson 8737S-trekker.<\/p><\/div>\n<p>Izak meen dat die nuwe tak in Middelburg spreek van professionele mense en dienste. \u201cDie opset hier is netjies en professioneel uitgel\u00ea, en die personeel is goed opgelei. Die pluspunt vir ons is ook dat dit nader vir ons is. Trekkers breek nie wanneer dit buite seisoen is nie; hulle gee probleme in planttyd, so hoe nader ons tegnikusse aan ons het, hoe beter is dit vir ons. \u201cAangesien hier nou naverkopediens in Middelburg is, maak dit vir ons meer sin om by dieselfde handelsmerk te bly. Ons plan vorentoe is om alles by Massey te hou. Ons het nou begin met die MF8737S, en vir ons volgende trekkers wat vervang moet word, sal ons beslis kyk of daar trekkers in die Massey- stal is wat aan ons behoeftes voldoen \u2013 wat ek glo daar sal wees,\u201d vertel Izak vol selfvertroue.<\/p>\n<p>Herman voeg by: \u201cDie tak wat op Middelburg oopgemaak het, is beslis \u055an pluspunt vir ons in terme van die beskikbaarheid van onderdele en verminderde staantyd; dit sal ons boerdery baie baat.\u201d \u201cOns hoop en vertrou dat Massey en die nuwe JWL-tak sal voortgaan en volhoubaar bly met die reekse wat hulle nou aanhou, sodat \u055an mens kan voortgaan met dit wat ons nou het, en nie kort-kort hoef te verander of vervang nie. Werner van JWL Landbou is \u055an fenomenale mens. Daar is nie \u055an tyd wat jy hom nie kan bel, of dit dag of nag is nie. Hy sal altyd uit sy pad uit gaan om te help en \u055an plan vir jou te maak, en dit is waarom ons JWL Landbou en hulle produkreeks sal aanhou ondersteun,\u201d sluit Izak af.<\/p>\n<h4><strong>AGCO se toewyding tot Suid-Afrikaanse Boere<\/strong><\/h4>\n<p><strong>Dominik Reus, besturende direkteur van AGCO Afrika<\/strong>, vertel dat die uitbreiding van die nuwe JWL-tak vir AGCO baie beteken, aangesien dit \u055an groot landbou-omgewing is, en een waarin AGCO, Massey Ferguson en Fendt nog nie so \u055an groot impak het nie.<\/p>\n<p>Hy vertel dat dit vir AGCO en JWL \u055an groot mylpaal is, veral omdat hulle boere in hierdie omgewing vanaf Ermelo, wat redelik ver is, bedien het. \u201cDie terugvoer wat ons vandag vanaf die boere ontvang het, is baie positief. Die boere is tevrede met die opening en dat hulle ook \u055an tak nader aan hulle het, en dit is wat ons as AGCO juis wil bereik. Ons is toegewyd daartoe om die behoeftes van ons boere te verstaan en naby aan ons boere te werk,\u201d s\u00ea Dominik.[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, \u055an toon-aangewende verspreider van landboutoerus-ting, in Februarie 2025 sy splinter-nuwe handelstak in Middel- burg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is \u055an belang-rike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met w\u00eareldklas toerusting en diens. Die nuwe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":4143,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[1],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, \u055an toon-aangewende verspreider van landboutoerus-ting, in Februarie 2025 sy splinter-nuwe handelstak in Middel- burg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is \u055an belang-rike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met w\u00eareldklas toerusting en diens. Die nuwe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2025-03-20T12:03:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Daniel Kivuu\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg\",\"width\":2560,\"height\":1920},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/\",\"name\":\"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2025-03-20T12:03:41+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T12:03:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\"},\"headline\":\"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg\",\"datePublished\":\"2025-03-20T12:03:41+00:00\",\"dateModified\":\"2025-03-20T12:03:41+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage\"},\"wordCount\":1649,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg\",\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc\",\"name\":\"Daniel Kivuu\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Daniel Kivuu\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, \u055an toon-aangewende verspreider van landboutoerus-ting, in Februarie 2025 sy splinter-nuwe handelstak in Middel- burg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is \u055an belang-rike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met w\u00eareldklas toerusting en diens. Die nuwe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2025-03-20T12:03:41+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1920,"filesize":907523,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg","size":"full","id":4143,"alt":"","pixels":4915200,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"Daniel Kivuu","Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg","width":2560,"height":1920},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/","name":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage"},"datePublished":"2025-03-20T12:03:41+00:00","dateModified":"2025-03-20T12:03:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc"},"headline":"AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg","datePublished":"2025-03-20T12:03:41+00:00","dateModified":"2025-03-20T12:03:41+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#webpage"},"wordCount":1649,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2025\/03\/20\/agco-en-jwl-landbou-maak-geskiedenis-in-middelburg\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2025\/03\/IMG-20250213-WA0083-scaled.jpg","inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/4c3c887a87ab12deb4e1077bac8e2fcc","name":"Daniel Kivuu","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/5d448a5ec8a068fcdb2c74291b47ac99?s=96&d=mm&r=g","caption":"Daniel Kivuu"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4119"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4119"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4119\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4156,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4119\/revisions\/4156"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4143"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4119"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4119"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4119"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}