{"id":4898,"date":"2026-02-09T16:33:43","date_gmt":"2026-02-09T14:33:43","guid":{"rendered":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/van-beroking-tot-oes-massey-se-rol-binne-leeuwheuvel-boerdery-copy\/"},"modified":"2026-02-10T10:44:36","modified_gmt":"2026-02-10T08:44:36","slug":"5m-reeks-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/","title":{"rendered":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend"},"content":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Wanneer \u2019n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk &#8230; dag n\u00e1 dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig di\u00e9 ikoniese rooi handelsmerk weereens sy verbintenis tot boere wat nie staantyd kan duld nie. Die MF 5M-reeks, met vyf nuwe modelle wat wissel van 105 pk (79 kW) tot 145 pk (107 kW), is onlangs vir die eerste keer aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel tydens die jaarlikse Balfour Hooidag.<\/p>\n<p>Dit was \u2019n belangrike oomblik, nie net omdat dit \u2019n nuwe produkbekendstelling was nie, maar omdat dit \u2019n trekkerreeks is wat spesifiek ontwerp is met Afrika se werklikhede en behoeftes in gedagte. \u201cHierdie is nie \u2019n trekker wat net mooi lyk op papier nie,\u201d s\u00ea Hennie van der Walt, Massey Ferguson-handelaar, wat by die Balfour Hooidag teenwoordig was. \u201cBoere kon self sien, inklim en vrae vra. Die terugvoer was dadelik positief, veral oor die eenvoud, krag en praktiese uitleg.\u201d[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_video link=&#8221;https:\/\/youtu.be\/1G4K6k-_ziA&#8221;][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]<\/p>\n<h3>Een trekker vir elke plaas: Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend<\/h3>\n<p>Wanneer \u2019n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk &#8230; dag n\u00e1 dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig di\u00e9 ikoniese rooi handelsmerk weereens sy verbintenis tot boere wat nie staantyd kan duld nie. Die MF 5M-reeks, met vyf nuwe modelle wat wissel van 105 pk (79 kW) tot 145 pk (107 kW), is onlangs vir die eerste keer aan Suid-Afrikaanse boere bekend gestel tydens die jaarlikse Balfour Hooidag.<\/p>\n<p>Dit was \u2019n belangrike oomblik, nie net omdat dit \u2019n nuwe produkbekendstelling was nie, maar omdat dit \u2019n trekkerreeks is wat spesifiek ontwerp is met Afrika se werklikhede en behoeftes in gedagte. \u201cHierdie is nie \u2019n trekker wat net mooi lyk op papier nie,\u201d s\u00ea Hennie van der Walt, Massey Ferguson-handelaar, wat by die Balfour Hooidag teenwoordig was. \u201cBoere kon self sien, inklim en vrae vra. Die terugvoer was dadelik positief, veral oor die eenvoud, krag en praktiese uitleg.\u201d<\/p>\n<div id=\"attachment_4940\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4940\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-4940\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/HooiDag_Jan_2026_11-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" \/><p id=\"caption-attachment-4940\" class=\"wp-caption-text\">Die Massey Ferguson 5M.145 wat vir<br \/>die eerste maal aan Suid-Afrikaanse<br \/>boere bekend gestel is tydens die<br \/>Balfour Hooidag 2026.<\/p><\/div>\n<h3>Ontwerp vir Afrika \u2013 gebou vir uithouvermo\u00eb<\/h3>\n<p>Massey Ferguson se teenwoordigheid strek oor die hele Afrika-kontinent, waar hul trekkers gebruik word deur kleiner en opkomende boere en selfs groter kommersi\u00eble boerderye. Van graan en oliegewasse tot vrugte, neute, katoen, suiker en veeproduksie, hierdie trekkers moet alles kan hanteer.<\/p>\n<p>Die MF 5M-reeks bou voort op die bewese betroubaarheid van vorige Massey Ferguson-modelle, maar met moderne verbeterings wat fokus op doeltreffendheid, laer bedryfskoste en maksimum opbrengs op belegging. \u201cWat vir my uitstaan van die 5M-reeks is die feit dat hierdie trekker nie ingewikkeld is nie. Dit gee vir boere presies wat hulle nodig het \u2013 sterk komponente, goeie hidroulika en \u2019n werkesel vir elke tipe boerdery,\u201d s\u00ea Hennie.<\/p>\n<h3>Krag en ekonomie waar dit saak maak<\/h3>\n<p>Die reeks word aangedryf deur \u2019n AGCO Power viersilinder 4,4-liter enjin, bekend vir sy robuustheid en brandstofdoeltreffendheid. Hierdie enjins is ontwerp om presies die regte krag te lewer vir veeleisende take, sonder onnodige brandstofverbruik. Met diensintervalle van 400 uur en \u2019n groter brandstoftenk, beteken dit minder staantyd, minder diensbeurte en meer produktiewe ure in die land. Vir boere wat lang dae werk tydens plant- en oestyd, is dit beslis \u2019n voordeel.<\/p>\n<div id=\"attachment_4912\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4912\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-4912\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/HooiDag_Jan_2026_46-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-4912\" class=\"wp-caption-text\">Die MF 5M.125 wys dat hy nie terugstaan vir harde werk tydens die jaarlikse die Balfour Hooidag nie.<\/p><\/div>\n<p>\u201cBaie boere het by die Balfour Hooidag spesifiek gevra oor onderhoud en brandstofverbruik. Hulle wil weet: gaan hierdie trekker my geld spaar oor vyf of 10 jaar? En die antwoord is ja, dis presies waarvoor die 5M gebou is,\u201d<br \/>\nvertel Hennie.<\/p>\n<div id=\"attachment_4982\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4982\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-4982\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/HooiDag_Jan_2026_25-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" \/><p id=\"caption-attachment-4982\" class=\"wp-caption-text\">Die MF 5M.145 kombineer eenvoudige, gebruikersvriendelike kontroles met doelgerigte tegnologie, alles sonder om in te boet op Massey Ferguson se bewese betroubaarheid wat verseker dat die werk gedoen word.<\/p><\/div>\n<h3>Buigsaam genoeg vir enige taak<\/h3>\n<p>Een van die sterkste kenmerke van die MF 5M-reeks is sy aanpasbaarheid. Boere kan kies uit verskillende spesifikasiepakkette, van die robuuste basiese &#8220;Base&#8221;-model tot die meer gesofistikeerde &#8220;Classic&#8221;-, &#8220;Deluxe&#8221;- en &#8220;Dyna-4&#8221;-weergawes. Hierdie opsies bied aan boere die gemoedsrus om net te betaal vir die tegnologie en behoeftes wat hul boerdery werklik nodig het.<\/p>\n<p>Die trekkers bied \u2019n keuse tussen 12&#215;12-ratkaste of die Dyna-4-transmissie met 16&#215;16-ratte, asook \u2019n meganiese, &#8220;powershuttle&#8221; of kruipspoed skakelopsies beskikbaar. Die 55\u00b0-draaisirkel van die vooras maak die trekker besonder aanbaar wat lekker draai veral op jou wenakkers, en ook tydens laaiwerk en in beperkte ruimtes.<\/p>\n<p>Die &#8220;Hydralock&#8221;-stelsel, wat outomaties vierwielaandrywing aktiveer wanneer die remme gebruik word, verbeter veiligheid en beheer, terwyl dit ook bandslytasie verminder.<\/p>\n<h3>Hidroulika en ligvermo\u00eb wat nie terugstaan nie<\/h3>\n<p>Met \u2019n keuse tussen 57 l\/min of \u2019n ho\u00ebkapasiteit 98 l\/min hidrouliese pomp, staan die MF 5M-reeks nie terug wanneer dit kom by die sleep van implemente of die gebruik van laaigraaf nie.<\/p>\n<p>\u201cOns sien toenemend dat boere een trekker wil h\u00ea wat alles kan doen,\u201d s\u00ea Hennie. \u201cVan hooimaak en baalwerk tot laaiwerk en grondvoorbereiding, en soos ons vandag tydens die hooidag kon sien, die veelsydige 5M pas perfek in daardie rol.\u201d<\/p>\n<h3>Boere se eerste indrukke van die MF 5M-reeks<\/h3>\n<p>Die reaksie van Suid-Afrikaanse boere op die nuwe MF 5M-reeks was onmiddellik positief. Gerhard Grobler s\u00ea hy het vandag vir die eerste keer die voorreg gehad om in \u2019n 5M.145 trekker in te klim:<\/p>\n<div id=\"attachment_4994\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4994\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-4994\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Gerhard-Grobler-300x155.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"155\" \/><p id=\"caption-attachment-4994\" class=\"wp-caption-text\">Gerhard Grobler<\/p><\/div>\n<blockquote><p>&#8220;Ek sit hier in \u2019n kajuit wat baie gemaklik is. Hierdie trekker het drie hidrouliese banke agter met \u2019n vloei van 98 liter per minuut. Die spoedbeheerknoppie hou die PTO-spoed deurlopend reg, so jou masjien werk presies soos dit moet, ongeag of jy stadiger of vinniger ry. Die kajuit is baie ruim en jy kan regtig mooi sien, dit is \u2019n mooi trekker en iets om na te kyk.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Ruan Grobler deel ook sy indrukke:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Die rooi bly maar mooi! Ek hou ook van die nuwe grys streep op die ontwerp. Die opgedateerde hidrouliese stelsel maak dit makliker om fyn verstellings te doen. By die MF 5M.125 is die vorentoe-en trustuur (shuttle) aan die linkerkant van die stuurwiel uiters gerieflik, veral om in lande om te draai op die wenakkers. Die nuwe revolusie regulerings-knoppie is \u2019n groot plus \u2013 as jy byvoorbeeld \u2019n tolsnyer gehaak het, hou die trekker nou jou PTO-revolusies perfek. Voeg daarby die ekstra spasie in die kajuit en \u2019n dakkie vir beskerming teen die son, en jy kry \u2019n trekker wat regtig indruk maak. Ek is werklik baie be\u00efndruk.&#8221;<\/p>\n<div id=\"attachment_4993\" style=\"width: 310px\" class=\"wp-caption alignright\"><img aria-describedby=\"caption-attachment-4993\" decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-4993\" src=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Ruan-Grobler-300x155.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"155\" \/><p id=\"caption-attachment-4993\" class=\"wp-caption-text\">Ruan Grobler<\/p><\/div><\/blockquote>\n<h3>Slim boerdery \u2013 wanneer jy dit nodig het<\/h3>\n<p>Vir boere wat gereed is om die volgende stap te neem, kan sekere MF 5M-kajuitmodelle vervaardig word met MF &#8220;Smart Farming&#8221;. Dit sluit onder meer &#8220;MF Guide&#8221; (outomatiese stuur), seksiebeheer en veranderlike toediening in. Presisieboerdery help om oorvleueling te verminder, insetkoste te bespaar en opbrengste te maksimeer.<\/p>\n<h3>\u2019n Trekker vir vandag &#8230; en m\u00f4re<\/h3>\n<p>Met die 5M-reeks se moderne Massey Ferguson-ontwerp, verbeterde kajuitgerief, opsionele meganiese kajuitvering en \u2019n wye keuse van Massey Ferguson-laaigraaf s en bykomstighede, is hierdie reeks \u2019n praktiese belegging vir boere wat vooruit beplan. Die reeks bevestig Massey Ferguson se doel: om betroubare, duursame en winsgewende oplossings te bied wat boere help om te groei, ongeag hul skaal of sektor.<\/p>\n<p>\u201cDie 5M bring Massey Ferguson terug na sy kern. Betroubaarheid, eenvoud en waarde. Dit is \u2019n trekker wat jy toe o\u00eb kan koop met vertroue,\u201d sluit Hennie af.<\/p>\n<p>L<span class=\"HwtZe\" lang=\"af\"><span class=\"jCAhz ChMk0b\"><span class=\"ryNqvb\">aai PDF hier af [<a href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/Article.pdf\">Klik hier<\/a>] <\/span><\/span><\/span>Vir meer inligting of om \u2019n demonstrasie te bespreek, kontak jou naaste gemagtigde Massey Ferguson-handelaar of besoek hulle webwerf by www.masseyferguson.com[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_gallery type=&#8221;image_grid&#8221; images=&#8221;4904,4905,4906,4910,4911,4912,4913,4914,4915,4916,4918,4919,4920,4921,4923,4924,4925,4926,4927,4928,4930,4931,4934,4935,4936,4937,4938,4940,4941,4942,4943,4944,4945,4946,4947,4948,4949,4950,4951,4952,4953,4954,4955,4956,4957,4958,4959,4960,4961,4962,4963,4964,4965,4966,4967,4968,4969,4970,4971,4972,4973,4974,4975,4977,4978,4979,4980,4981,4982,4983,4984,4985,4986,4987,4988,4989,4990&#8243;][\/vc_column][\/vc_row]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text]Wanneer \u2019n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk &#8230; dag n\u00e1 dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig di\u00e9 ikoniese rooi handelsmerk weereens sy verbintenis [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5001,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_et_pb_use_builder":"","_et_pb_old_content":"","_et_gb_content_width":""},"categories":[27],"tags":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v17.2 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Wanneer \u2019n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk &#8230; dag n\u00e1 dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig di\u00e9 ikoniese rooi handelsmerk weereens sy verbintenis [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"My AGCO Africa\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-02-09T14:33:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-02-10T08:44:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"854\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:creator\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:site\" content=\"@mf_eame\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Bianca Henning\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\",\"name\":\"AGCO Africa\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"sameAs\":[\"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/\",\"https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal\",\"https:\/\/twitter.com\/mf_eame\"],\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png\",\"width\":900,\"height\":500,\"caption\":\"AGCO Africa\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo\"}},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\",\"name\":\"My AGCO Africa\",\"description\":\"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg\",\"width\":1280,\"height\":854},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage\",\"url\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/\",\"name\":\"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage\"},\"datePublished\":\"2026-02-09T14:33:43+00:00\",\"dateModified\":\"2026-02-10T08:44:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend\"}]},{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\"},\"headline\":\"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend\",\"datePublished\":\"2026-02-09T14:33:43+00:00\",\"dateModified\":\"2026-02-10T08:44:36+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage\"},\"wordCount\":1368,\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg\",\"articleSection\":[\"Massey Ferguson\"],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95\",\"name\":\"admin\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"admin\"},\"sameAs\":[\"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text]Wanneer \u2019n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk &#8230; dag n\u00e1 dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in Suid-Afrika bevestig di\u00e9 ikoniese rooi handelsmerk weereens sy verbintenis [&hellip;]","og_url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/","og_site_name":"My AGCO Africa","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","article_published_time":"2026-02-09T14:33:43+00:00","article_modified_time":"2026-02-10T08:44:36+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":854,"filesize":166537,"url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg","path":"\/home\/myagcovr\/public_html\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg","size":"full","id":5001,"alt":"","pixels":1093120,"type":"image\/jpeg"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_creator":"@mf_eame","twitter_site":"@mf_eame","twitter_misc":{"Written by":"Bianca Henning","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization","name":"AGCO Africa","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/MasseyFergusonSA\/","https:\/\/www.youtube.com\/c\/MasseyFergusonGlobal","https:\/\/twitter.com\/mf_eame"],"logo":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2021\/01\/agco-vector-logo.png","width":900,"height":500,"caption":"AGCO Africa"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#logo"}},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/","name":"My AGCO Africa","description":"Africa PR Releases for Massey Ferguson, Fendt and Valtra","publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg","contentUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg","width":1280,"height":854},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage","url":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/","name":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend - My AGCO Africa","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage"},"datePublished":"2026-02-09T14:33:43+00:00","dateModified":"2026-02-10T08:44:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend"}]},{"@type":"Article","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage"},"author":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95"},"headline":"Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend","datePublished":"2026-02-09T14:33:43+00:00","dateModified":"2026-02-10T08:44:36+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#webpage"},"wordCount":1368,"publisher":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#organization"},"image":{"@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/2026\/02\/09\/5m-reeks-bekend\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-content\/uploads\/2026\/02\/WhatsApp-Image-2026-02-10-at-10.43.59.jpeg","articleSection":["Massey Ferguson"],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#\/schema\/person\/0560e1911bbc72ac944cdb6a51518c95","name":"admin","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/#personlogo","inLanguage":"en-US","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/93ce3b4975ae54c2d3797c222bb5714f?s=96&d=mm&r=g","caption":"admin"},"sameAs":["https:\/\/myagcoafrica.com\/pr"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4898"}],"collection":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4898"}],"version-history":[{"count":9,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4898\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5000,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4898\/revisions\/5000"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5001"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/myagcoafrica.com\/pr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}