by Daniel Kivuu | Feb 7, 2025 | Fendt
Family farming is more than just a profession – it is the heartbeat of the agricultural industry, and a heritage passed down from generation to generation. At Lemmertrust Boerdery, this legacy is proudly continued and supported by the advanced technology of Fendt...
by Daniel Kivuu | Feb 6, 2025 | Fendt
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van...
by Monique Kuhn | Oct 8, 2024 | Fendt
Die afgelope paar jaar het AGCO Fendt se produkte in die Noorde van die land presteer, maar nou vertel Frans Cronjé, verkoopbestuurder vir AGCO Fendt Suid-Afrika, dat hulle gereed is om die Wes-Kaap se boere ook te takel. Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste...
by Daniel Kivuu | Jul 3, 2024 | Fendt
Niks kan ՚n boer keer nie. Die ys-koue Stroperresies 2024 het weer bewys dat daar nie een ding is wat boere kan weghou van die opwinding en afwagting vir die langverwagte dag om te sien watter stroper koning gaan kraai nie. AGCO se 8T Fendt-stroper het nie teruggehou...
by Bianca Henning - ProAgri | Jul 7, 2023 | Fendt
Ontdek en geniet die ongeëwenaarde voordeel van Fendt se Volledige Presisie-pakket met ՚n omvattende reeks presisieboerderytegnologieë wat jou boerdery op die wenpad sal plaas soos nog nooit tevore nie. Met ՚n 3-jaar CenterPoint-intekening kry jy toegang tot Fendt se...
by Maryna Steyn - ProAgri | Jun 23, 2023 | Fendt
Fendt se gewilde Ideal 8 stroper was weer ՚n gunstelling in dié jaar se stroperresies wat jaarliks deur die Grootpan-studiegroep aangebied word. Dit het deelgeneem in die klas 8-kategorie met die Geringhoff Mais Star 12-ry mielietafel. “Ons is baie opgewonde om hier...