Boer baal 73 344 bale met Massey-baler

Boer baal 73 344 bale met Massey-baler

In die Hoëveld van Suid-Afrika speel hooiproduksie ’n kardinale rol in die sukses van baie gemengde boerderye. Met koue winters, droeër seisoene en ’n sterk fokus op bees- en skaapproduksie, is goeie gehalte voer ’n noodsaaklikheid. Wanneer die reën in die somer val...
Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend

Massey Ferguson stel nuwe 5M-reeks bekend

Wanneer ’n trekker vir Afrika ontwerp word, moet dit meer kan doen as net krag lewer. Dit moet uithou. Dit moet aanpas. En dit moet werk … dag ná dag, in hitte, stof en uitdagende toestande. Met die bekendstelling van die nuwe Massey Ferguson 5M-reeks in...