Die nuwe MF 9330 maak oesbeskerming maklik

Die nuwe MF 9330 maak oesbeskerming maklik

Ek wonder wat sou my pa en oupa gesê het as hulle dit kon sien,” sê Johan Landman van Volksrust in Noord-Natal. “Dit is die spiksplinternuwe MF 9330 selfaangedrewe spuit wat die geledere van die Massey Ferguson-span by JaJoLa Boerdery kom versterk het. Oesbeskerming...