by Bianca Henning | Apr 20, 2026 | Fendt
In die Amersfoort-distrik waar die weer en die seisoene min ruimte vir foute laat, speel tydsbestuur ’n bepalende rol in die sukses van ’n boerdery. By Kojo Boerdery moet elke plantvenster optimaal benut word om die groot saaivertakking wat sojabone, mielies en...
by Bianca Henning | Oct 16, 2025 | Fendt
Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad – Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak,tegnologie en werkverrigting nie. Prakties in die veld Alhoewel die dag...
by Daniel Kivuu | Feb 7, 2025 | Fendt
Family farming is more than just a profession – it is the heartbeat of the agricultural industry, and a heritage passed down from generation to generation. At Lemmertrust Boerdery, this legacy is proudly continued and supported by the advanced technology of Fendt...
by Daniel Kivuu | Feb 6, 2025 | Fendt
Familieboerdery is meer as net ’n beroep – dit is die hartklop van die landboubedryf en ՚n erfenis wat van geslag tot geslag oorgedra word. By Lemmertrust Boerdery word hierdie nalatenskap met trots voortgesit en ondersteun deur die gevorderde tegnologie van...
by Monique Kuhn | Oct 8, 2024 | Fendt
Die afgelope paar jaar het AGCO Fendt se produkte in die Noorde van die land presteer, maar nou vertel Frans Cronjé, verkoopbestuurder vir AGCO Fendt Suid-Afrika, dat hulle gereed is om die Wes-Kaap se boere ook te takel. Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste...
by Daniel Kivuu | Jul 3, 2024 | Fendt
Niks kan ՚n boer keer nie. Die ys-koue Stroperresies 2024 het weer bewys dat daar nie een ding is wat boere kan weghou van die opwinding en afwagting vir die langverwagte dag om te sien watter stroper koning gaan kraai nie. AGCO se 8T Fendt-stroper het nie teruggehou...