by Bianca Henning | Oct 16, 2025 | Fendt
Dalton Boeredag 2025 het vanjaar ՚n splinternuwe gesig gehad – Fendt het vir die eerste keer op die geleentheid verskyn, en boere kon nie uitgepraat raak oor die trekkers se gemak,tegnologie en werkverrigting nie. Prakties in die veld Alhoewel die dag...
by Bianca Henning | Oct 9, 2025 | Massey Ferguson
Wanneer jy die pad na Vivo aandurf, sien jy gou dat boerdery in hierdie deel van die land ernstig geneem word. Die omgewing is ’n mengsel van aartappellande, weiding en veeboerdery. Dis ’n plek waar ’n betroubare trekker die verskil kan maak tussen ’n goeie en ’n...