by Bianca Henning | Oct 9, 2025 | Massey Ferguson
Wanneer jy die pad na Vivo aandurf, sien jy gou dat boerdery in hierdie deel van die land ernstig geneem word. Die omgewing is ’n mengsel van aartappellande, weiding en veeboerdery. Dis ’n plek waar ’n betroubare trekker die verskil kan maak tussen ’n goeie en ’n...
by Natasha Pretorius | Sep 20, 2025 | Massey Ferguson
In moderne boerdery is krag en presisie ononderhandelbaar. Daarom is boere opsoek na trekkers wat harde werk ligter kan maak, en oor presisie tegnologie beskik wat op die uiteinde van die dag hulle bankbalans kan laat glimlag. Vir die Massey Ferguson 8737 S is krag en...
by Bianca Henning | Aug 5, 2025 | Massey Ferguson
Farming in Zimbabwe is not for the faint-hearted. When the land is harsh, the weather unpredictable, and fires rage across dry pastures, only one thing can keep a farmer going… resilience. And for Ralph Dalu, a young and determined farmer based in Banket, resilience...
by Bianca Henning | Jul 17, 2025 | Massey Ferguson
Op die vlaktes van Roedtan in Limpopo, waar die grond wyd en die seisoene uitdagend is, bestuur Rudolph Botha saam met sy vennoot, CP Kloppers, ՚n gemengde boerdery onder die naam, J&L Construction. Wat as ‘n saaiboerdery begin het, het vandag gegroei na ՚n...
by Ashleigh Venter | Nov 25, 2024 | Massey Ferguson
Boerdery is nie altyd pret en speletjies nie. Dit verg uiterste deursettingsvermoë en veerkragtigheid (en soms baie geduld!) om die oes aan die einde van die seisoen te sien. Sommiges vergelyk dit met ՚n maraton, of in hierdie geval, fietsren! Damen Stamp,...
by Ashleigh Venter | Nov 8, 2024 | Massey Ferguson
Farming is not always fun and games. It takes extreme perseverance, resilience (and sometimes long suffering!) to see the harvest at the end of the season. Some equate it to a marathon, or in this case, competing in bicycle races! Damon Stamp, third generation farmer...