by Daniel Kivuu | Jun 6, 2024 | Massey Ferguson
Ek is Georg Sievers en ek is gebore om te boer.” Georg Sievers boer 40 km noord van Grootfontein met beeste, mielies, sonneblom, groente en voer. Sy oupa het die plaas reeds in 1934 gekoop. In daardie dae het hulle nog met donkies geoes. Hy het leer trekker bestuur op...
by Daniel Kivuu | Jun 6, 2024 | Massey Ferguson
Georg Sievers, a dedicated farmer located 40 km north of Grootfontein, manages a diverse agricultural operation that includes cattle, maize, sunflowers, and vegetables. His family’s farming legacy began in 1934 when his grandfather purchased the farm. From a...
by Maryna Steyn | Apr 4, 2024 | Massey Ferguson
In the heart of Mpumalanga, just outside Lydenburg on the farm Enkeldoorn, the AGCO power engine of the Massey Ferguson 7620 rumbles. It is the most recent addition to Jaco Coetser’s farm, but before that there were many other MF tractors that tread deep...
by Maryna Steyn | Apr 4, 2024 | Massey Ferguson
In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620. Dit is die mees onlangse toevoeging op Jaco Coetser se plaas, maar voor dit was daar vele ander MF trekkers wat diep spore in sy...
by Daniel Kivuu | Mar 4, 2024 | Massey Ferguson
Enige gesoute boer verstaan hierdie baie goed: Dit help nie jy koop ՚n Trekker van hoë gehalte, maar daar is nie agterna naverkope diens nie. Tradestuff in Noordwes verstaan dit ook en dit is wat sorg dat Tradestuff se getroue kliente altyd terugkom vir nuwe...
by Daniel Kivuu | Nov 10, 2023 | Massey Ferguson
The Massey Ferguson 200 Xtra series is a venerable line of tractors that boasts a rich history spanning over six decades. This series, with its roots tracing back to the humble “Vaaljapie,” has evolved and expanded over the years, earning its place as a...